Sentence view

Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms

LanguageAfrikaans
ProjectAfriBooms
Corpus Parttrain

showing 501 - 600 of 1315 • previousnext

[1] tree
Punte kan weer vinnig opgeteken word en opgetel, vermenigvuldig en gedeel word.
s-501
train-s501
Punte kan weer vinnig opgeteken word en opgetel, vermenigvuldig en gedeel word.
[2] tree
Dit is nuttig wanneer leerders se prestasie in verhouding tot ander in die klas en tot ander grade of skole geassesseer word.
s-502
train-s502
Dit is nuttig wanneer leerders se prestasie in verhouding tot ander in die klas en tot ander grade of skole geassesseer word.
[3] tree
Punte verskaf egter min inligting oor leerders se prestasie in terme van die assesseringstandaarde.
s-503
train-s503
Punte verskaf egter min inligting oor leerders se prestasie in terme van die assesseringstandaarde.
[4] tree
Dit maak nie saak watter assesseringskodes gebruik word nie, terugvoering is altyd doeltreffender wanneer dit met skriftelike kommentaar gekombineer word.
s-504
train-s504

[5] tree
Wanneer leerders skriftelike terugvoering eerder as net 'n punt ontvang, is daar 'n groter kans op verbetering in hul prestasie.
s-505
train-s505
Wanneer leerders skriftelike terugvoering eerder as net 'n punt ontvang, is daar 'n groter kans op verbetering in hul prestasie.
[6] tree
Alhoewel punte en persentasies baie nuttig vir verslaghouding is omdat dit maklik is om op te teken, is dit dikwels nie nuttig vir terugvoering of rapportering nie.
s-506
train-s506

[7] tree
Ander probleme wat deur punte geskep word, is dat dit saamgevoeg en gemanipuleer kan word en dat dit veel in verband met 'n leerder se prestasie en vordering verbloem.
s-507
train-s507

[8] tree
Indien leerders meer as een assesseringsaktiwiteit gedoen het, bestaan die versoeking om die punte op te tel en die gemiddeld uit te werk.
s-508
train-s508
Indien leerders meer as een assesseringsaktiwiteit gedoen het, bestaan die versoeking om die punte op te tel en die gemiddeld uit te werk.
[9] tree
Wanneer dit gedoen word, verloor punte hul nut om spesifieke inligting oor te dra.
s-509
train-s509
Wanneer dit gedoen word, verloor punte hul nut om spesifieke inligting oor te dra.
[10] tree
'n Gemiddelde of saamgevoegde punt verbloem die feit dat 'n leerder in een opsig goed aan die verlangde vereiste voldoen het, maar nie in 'n ander nie.
s-510
train-s510

[11] tree
Punte gee 'n geheelindruk van prestasie, maar gee nie aan die leerder die redes vir die assessering van die prestasie (of gebrek aan prestasie) nie.
s-511
train-s511
Punte gee 'n geheelindruk van prestasie, maar gee nie aan die leerder die redes vir die assessering van die prestasie (of gebrek aan prestasie) nie.
[12] tree
Dit gee ook nie spesifieke riglyne vir verbetering nie.
s-512
train-s512
Dit gee ook nie spesifieke riglyne vir verbetering nie.
[13] tree
Punte beskryf verder ook nie leerdervordering oor tyd heen voldoende nie.
s-513
train-s513
Punte beskryf verder ook nie leerdervordering oor tyd heen voldoende nie.
[14] tree
Dikwels word dit as goeie vordering beskou wanneer 'n leerder dieselfde punt as vroeër behaal (mits dit 'n bevredigende punt is).
s-514
train-s514
Dikwels word dit as goeie vordering beskou wanneer 'n leerder dieselfde punt as vroeër behaal (mits dit 'n bevredigende punt is).
[15] tree
'n Punt van 70 vir 'n graad 5-assesseringstandaard en 'n punt van 70 vir 'n graad 6-assesseringstandaard verbloem hoe die leerder tydens die jaar gevorder het.
s-515
train-s515

[16] tree
Sodanige vordering kan beter deur middel van 'n stelling, kode of skriftelike kommentaar beskryf word.
s-516
train-s516
Sodanige vordering kan beter deur middel van 'n stelling, kode of skriftelike kommentaar beskryf word.
[17] tree
Aan die einde van elke jaar moet 'n vorderingskedule voltooi word en deur die skoolhoof en 'n departementele amptenaar onderteken word.
s-517
train-s517
Aan die einde van elke jaar moet 'n vorderingskedule voltooi word en deur die skoolhoof en 'n departementele amptenaar onderteken word.
[18] tree
Die vorderingskedule is 'n verslag / rekord met 'n opsomming van inligting rakende die vordering van al die leerders in die graad in die skool.
s-518
train-s518
Die vorderingskedule is 'n verslag / rekord met 'n opsomming van inligting rakende die vordering van al die leerders in die graad in die skool.
[19] tree
'n Leerderprofiel is 'n deurlopende verslag wat 'n volledige beeld van 'n leerder se prestasie verskaf, insluitend die holistiese ontwikkeling van waardes, houdings en sosiale ontwikkeling.
s-519
train-s519

[20] tree
Dit help die onderwyser in die volgende graad of skool om die leerder beter te verstaan en dus gepas op haar of hom te reageer.
s-520
train-s520
Dit help die onderwyser in die volgende graad of skool om die leerder beter te verstaan en dus gepas op haar of hom te reageer.
[21] tree
Elke leerder se leerderprofiel moet veilig bewaar word en moet leerders deur hul skoolloopbaan vergesel.
s-521
train-s521
Elke leerder se leerderprofiel moet veilig bewaar word en moet leerders deur hul skoolloopbaan vergesel.
[22] tree
Die leerderprofiel vervang alle vorige deurlopende verslagdokumente wat in skole gebruik is, soos verslagkaarte en Olab-kaarte.
s-522
train-s522
Die leerderprofiel vervang alle vorige deurlopende verslagdokumente wat in skole gebruik is, soos verslagkaarte en Olab-kaarte.
[23] tree
Die sentrale doel van 'n leerderprofiel is om 'n leerder by te staan deur toegang tot die verskeidenheid inligting daarin te verskaf.
s-523
train-s523
Die sentrale doel van 'n leerderprofiel is om 'n leerder by te staan deur toegang tot die verskeidenheid inligting daarin te verskaf.
[24] tree
Persoonlike inligting in 'n leerderprofiel behoort nooit vir onregverdige of diskriminerende optrede teen 'n leerder gebruik te word nie.
s-524
train-s524
Persoonlike inligting in 'n leerderprofiel behoort nooit vir onregverdige of diskriminerende optrede teen 'n leerder gebruik te word nie.
[25] tree
Leerderprofiele moenie met portefeuljes verwar word nie.
s-525
train-s525
Leerderprofiele moenie met portefeuljes verwar word nie.
[26] tree
'n Portefeulje is 'n assesseringsmetode wat die leerder en onderwyser saam geleentheid bied om werk wat vir etlike assesseringsaktiwiteite gedoen is, in ag te neem.
s-526
train-s526

[27] tree
Die werk word in 'n lêer of houer geplaas.
s-527
train-s527
Die werk word in 'n lêer of houer geplaas.
[28] tree
Die leerderprofiel, daarenteen, is 'n rekord wat inligting oor 'n leerder bevat.
s-528
train-s528
Die leerderprofiel, daarenteen, is 'n rekord wat inligting oor 'n leerder bevat.
[29] tree
Onderwysers moet aanspreeklik teenoor leerders, ouers, die onderwysstelsel en die gemeenskap as 'n geheel wees wanneer hulle leerders assesseer.
s-529
train-s529
Onderwysers moet aanspreeklik teenoor leerders, ouers, die onderwysstelsel en die gemeenskap as 'n geheel wees wanneer hulle leerders assesseer.
[30] tree
Dit vind deur rapportering plaas.
s-530
train-s530
Dit vind deur rapportering plaas.
[31] tree
Benewens skriftelike rapporte kan mondelinge of praktiese aanbiedings en uitstallings van leerders se werk ook gebruik word.
s-531
train-s531
Benewens skriftelike rapporte kan mondelinge of praktiese aanbiedings en uitstallings van leerders se werk ook gebruik word.
[32] tree
Rapportering aan ouers behoort op 'n gereelde grondslag plaas te vind ten einde hul betrokkenheid en deelname aan te moedig.
s-532
train-s532
Rapportering aan ouers behoort op 'n gereelde grondslag plaas te vind ten einde hul betrokkenheid en deelname aan te moedig.
[33] tree
Onderwysers moet aan die einde van elke kwartaal formele rapporte of verslagkaarte vir rapportering gebruik.
s-533
train-s533
Onderwysers moet aan die einde van elke kwartaal formele rapporte of verslagkaarte vir rapportering gebruik.
[34] tree
Dit sal gewoonlik nie moontlik wees om inligting oor prestasie in elke leeruitkoms te gee nie.
s-534
train-s534
Dit sal gewoonlik nie moontlik wees om inligting oor prestasie in elke leeruitkoms te gee nie.
[35] tree
Rapporte behoort egter inligting oor prestasie in elke leerarea of leerprogram (in die geval van die Grondslagfase) te verskaf.
s-535
train-s535
Rapporte behoort egter inligting oor prestasie in elke leerarea of leerprogram (in die geval van die Grondslagfase) te verskaf.
[36] tree
Gee 'n beskrywing van die leerder se sterk punte en ontwikkelingsbehoeftes of areas wat ondersteuning in elke leerarea of leerprogram benodig.
s-536
train-s536
Gee 'n beskrywing van die leerder se sterk punte en ontwikkelingsbehoeftes of areas wat ondersteuning in elke leerarea of leerprogram benodig.
[37] tree
Gebruik die nasionale koderingstelsel om prestasie teen die assesseringstandaarde en in die leeruitkomste wat tot dusver gedek is, te evalueer- dit is nie nodig om 'n kode vir elke leeruitkoms te gee nie.
s-537
train-s537

[38] tree
In die rapport aan die einde van die jaar moet die leerder se algehele prestasie in die leerareas getoon word.
s-538
train-s538
In die rapport aan die einde van die jaar moet die leerder se algehele prestasie in die leerareas getoon word.
[39] tree
Lewer kommentaar op elke leerarea of leerprogram, spesifiek in die geval van leerders wat die vereistes oortref het of ondersteuning benodig.
s-539
train-s539
Lewer kommentaar op elke leerarea of leerprogram, spesifiek in die geval van leerders wat die vereistes oortref het of ondersteuning benodig.
[40] tree
Kommentaar op spesifieke sterk punte of areas wat ondersteuning benodig, behoort met die assessering-standaarde geskakel te word.
s-540
train-s540
Kommentaar op spesifieke sterk punte of areas wat ondersteuning benodig, behoort met die assessering-standaarde geskakel te word.
[41] tree
Hierdie kommentaar sal ouers, leerders en ander opvoeders in staat stel om te begryp watter ondersteuning die leerder benodig.
s-541
train-s541
Hierdie kommentaar sal ouers, leerders en ander opvoeders in staat stel om te begryp watter ondersteuning die leerder benodig.
[42] tree
'n Veeartsenyinvoerpermit is nodig om diere of diereprodukte in Suid-Afrika in te voer.
s-542
train-s542
'n Veeartsenyinvoerpermit is nodig om diere of diereprodukte in Suid-Afrika in te voer.
[43] tree
Daar bestaan invoerprotokolle vir diere en diereprodukte.
s-543
train-s543
Daar bestaan invoerprotokolle vir diere en diereprodukte.
[44] tree
Kry die jongste gesondheidsvereistes by die Direktoraat Dieregesondheid aangesien die vereistes gereeld verander.
s-544
train-s544
Kry die jongste gesondheidsvereistes by die Direktoraat Dieregesondheid aangesien die vereistes gereeld verander.
[45] tree
Vul die aansoekvorm in.
s-545
train-s545
Vul die aansoekvorm in.
[46] tree
Kontak die Direktoraat Dieregesondheid as jy nie seker is watter vorm om in te vul nie.
s-546
train-s546
Kontak die Direktoraat Dieregesondheid as jy nie seker is watter vorm om in te vul nie.
[47] tree
Belangrik: Gebruik die invoerder se naam en van as verwysing.
s-547
train-s547
Belangrik: Gebruik die invoerder se naam en van as verwysing.
[48] tree
Let wel: Die invoerder moet sowel die binnelandse as die buitelandse bankkoste betaal die departement sal nie 'n permit uitreik voor die volle bedrag ontvang is nie.
s-548
train-s548

[49] tree
Jy kan 'n tjek wat aan die Direkteur-generaal: Landbou uitgemaak is aan die aansoekvorm vasgeheg en dit na die adres by kontakbesonderhede toe pos.
s-549
train-s549
Jy kan 'n tjek wat aan die Direkteur-generaal: Landbou uitgemaak is aan die aansoekvorm vasgeheg en dit na die adres by kontakbesonderhede toe pos.
[50] tree
Jy kan ook betaal by een van die kantore van die Departement van Landbou wat onder kontakbesonderhede gelys is.
s-550
train-s550
Jy kan ook betaal by een van die kantore van die Departement van Landbou wat onder kontakbesonderhede gelys is.
[51] tree
As jy namens iemand anders aansoek doen, moet jy seker maak dat jy die inbetaling onder daardie persoon of maatskappy se naam doen.
s-551
train-s551
As jy namens iemand anders aansoek doen, moet jy seker maak dat jy die inbetaling onder daardie persoon of maatskappy se naam doen.
[52] tree
Geen aansoek sal geprosesseer word sonder bewys van betaling nie.
s-552
train-s552
Geen aansoek sal geprosesseer word sonder bewys van betaling nie.
[53] tree
Bewys van betaling moet na 0123298292 gefaks word.
s-553
train-s553
Bewys van betaling moet na 0123298292 gefaks word.
[54] tree
Merk dit asseblief Vir aandag: Ina Labuschagne.
s-554
train-s554
Merk dit asseblief Vir aandag: Ina Labuschagne.
[55] tree
Meld asseblief op die aansoekvorm of die permit afgehaal sal word en of dit aan jou gepos moet word.
s-555
train-s555
Meld asseblief op die aansoekvorm of die permit afgehaal sal word en of dit aan jou gepos moet word.
[56] tree
Die kwarantynstasie in Durban is tans nie in bedryf nie, maar jy kan inligting verkry deur die kantoor te skakel by Tel: 0313686011 of 'n Faks: 0313377469 te stuur.
s-556
train-s556

[57] tree
Die kwarantynbeampte sal die bespreking van akkommodasie by die kwarantynstasie reël en die toepaslike deel van die aansoekvorm invul.
s-557
train-s557
Die kwarantynbeampte sal die bespreking van akkommodasie by die kwarantynstasie reël en die toepaslike deel van die aansoekvorm invul.
[58] tree
Dit sal dan teruggefaks word na die permitkantoor, wat die betrokke invoerpermit sal uitreik.
s-558
train-s558
Dit sal dan teruggefaks word na die permitkantoor, wat die betrokke invoerpermit sal uitreik.
[59] tree
'n Vrywaringsverklaring (vir ingevoerde diere of voëls wat onder kwarantyn is) moet ingevul en aan die aansoekvorm geheg word.
s-559
train-s559
'n Vrywaringsverklaring (vir ingevoerde diere of voëls wat onder kwarantyn is) moet ingevul en aan die aansoekvorm geheg word.
[60] tree
Hierdie vrywaringsverklaringvorm is ook by die permitkantoor te kry.
s-560
train-s560
Hierdie vrywaringsverklaringvorm is ook by die permitkantoor te kry.
[61] tree
By ontvangs van die ingevulde aansoekvorm sal 'n veterinêre invoerpermit en 'n veeartsenygesondheidsertifikaat uitgereik en regstreeks aan jou gepos word.
s-561
train-s561

[62] tree
Die veeartsenygesondheidsertifikaat moet binne 10 dae voor vertrek in Engels ingevul word deur 'n veearts wat deur die veeartsenybestuur van die land van uitvoer daartoe gemagtig is.
s-562
train-s562

[63] tree
As jy enige inligting oor die presiese vereistes vir 'n spesifieke dier of diereproduk nodig het, kan jy voorbeelde van die veeartsenyinvoerpermit en die veeartseny gesondheidsertifikaat by die permitkantoor kry.
s-563
train-s563

[64] tree
Wanneer nat of droë huide en velle en trofeë ingevoer word, moet die aansoekvorm bevestig word deur die staatsveearts in die gebied waar die goedgekeurde fasiliteit geleë is.
s-564
train-s564

[65] tree
Die betrokke staatsveearts moet die aansoekvorm met 'n handtekening bekragtig en dan stempel, voordat dit aan die permitkantoor teruggefaks word.
s-565
train-s565
Die betrokke staatsveearts moet die aansoekvorm met 'n handtekening bekragtig en dan stempel, voordat dit aan die permitkantoor teruggefaks word.
[66] tree
Die permitkantoor sal eers by ontvangs van hierdie vorm 'n invoerpermit uitreik.
s-566
train-s566
Die permitkantoor sal eers by ontvangs van hierdie vorm 'n invoerpermit uitreik.
[67] tree
Wannneer lewende plaasdiere soos beeste, skape, bokke en perde (nie katte of honde nie) ingevoer word, moet jy 'n diereverbeteringspermit kry voor 'n veeartsenyinvoerpermit uitgereik kan word.
s-567
train-s567

[68] tree
Albei hierdie oorspronklike permitte moet by die plek van binnekoms aan die veeartsenybeampte voorgelê word, saam met die oorspronklike veeartsenygesondheidsertifikaat wat deur die land van uitvoer uitgereik is.
s-568
train-s568

[69] tree
Entstowwe vir dieregebruik mag slegs na Suid-Afrika ingevoer en versprei of verkoop word as hulle ingevolge die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet 36 van 1947) geregistreer is.
s-569
train-s569

[70] tree
Om 'n entstof in te voer wat vir diere gebruik word, moet jy 'n invoerpermit van die Direktoraat Dieregesondheid bekom.
s-570
train-s570
Om 'n entstof in te voer wat vir diere gebruik word, moet jy 'n invoerpermit van die Direktoraat Dieregesondheid bekom.
[71] tree
Hierdie permit is vir 'n beperkte tydperk en vir slegs een besending geldig.
s-571
train-s571
Hierdie permit is vir 'n beperkte tydperk en vir slegs een besending geldig.
[72] tree
As jy 'n ongeregistreerde entstof vir proewe na Suid-Afrika wil invoer, moet jy twee permitte .
s-572
train-s572
As jy 'n ongeregistreerde entstof vir proewe na Suid-Afrika wil invoer, moet jy twee permitte hê.
[73] tree
Een permit is van die Registrateur van Wet 36 van 1947, en die ander van die Direktoraat Dieregesondheid.
s-573
train-s573
Een permit is van die Registrateur van Wet 36 van 1947, en die ander van die Direktoraat Dieregesondheid.
[74] tree
Die aansoek om die permit van die Registrateur van Wet 36 van 1947 moet vergesel word van die volledige voorgestelde proefprotokol.
s-574
train-s574
Die aansoek om die permit van die Registrateur van Wet 36 van 1947 moet vergesel word van die volledige voorgestelde proefprotokol.
[75] tree
Die Direktoraat Dieregesondheid reik eers 'n permit uit wanneer hulle 'n afskrif ontvang van die permit wat deur die Registrateur van Wet 36 van 1947 uitgereik is.
s-575
train-s575

[76] tree
'n Entstof wat vir proewe ingevoer word, mag nie verkoop word nie.
s-576
train-s576
'n Entstof wat vir proewe ingevoer word, mag nie verkoop word nie.
[77] tree
In 'n noodsituasie waar 'n siekte uitbreek en geen geregistreerde entstof in die land beskikbaar is nie, kan dit nodig wees om 'n ongeregistreerde entstof te gebruik.
s-577
train-s577

[78] tree
Dan moet jy, as 'n voornemende invoerder, by die Medisynebeheerraad aansoek doen om 'n Artikel 21-vrystelling ingevolge die Wet op Medisyne en Verwante Stowwe, 1997 (Wet 101 van 1965, soos gewysig deur Wet 90 van 1997).
s-578
train-s578

[79] tree
Jy moet ook van die Direktoraat Dieregesondheid 'n invoerpermit kry om die entstof in die land in te bring.
s-579
train-s579
Jy moet ook van die Direktoraat Dieregesondheid 'n invoerpermit kry om die entstof in die land in te bring.
[80] tree
Hulle reik slegs hierdie permit uit sodra jy toestemming by die Medisynebeheerraad verkry het en bewys van daardie toestemming aan hulle voorgelê het.
s-580
train-s580

[81] tree
In hierdie geval mag die ongeregistreerde entstof vir 'n beperkte tydperk verkoop word totdat registrasie verkry is.
s-581
train-s581
In hierdie geval mag die ongeregistreerde entstof vir 'n beperkte tydperk verkoop word totdat registrasie verkry is.
[82] tree
As die entstof nie geregistreer is nie en in 'n proef gebruik gaan word, moet jy 'n dekbrief op die briefhoofpapier van jou maatskappy aan die Registrateur van Wet 36 van 1947 stuur om 'n invoerpermit aan te vra.
s-582
train-s582

[83] tree
'n Gedetailleerde proefprotokol (volgens die VICH GCP-vereistes) met inligting oor verwagte begindatum(s) spesiale aandag aan die uiteinde van voedsel wat van voedselproduserende diere bekom word (byvoorbeeld 'daar sal daarmee weggedoen word') en aanspreeklikheid oor medisyne.
s-583
train-s583

[84] tree
'n Veeartseny-invoerpermit is nodig om suiwelprodukte na Suid-Afrika in te voer of hulle deur die land te vervoer.
s-584
train-s584
'n Veeartseny-invoerpermit is nodig om suiwelprodukte na Suid-Afrika in te voer of hulle deur die land te vervoer.
[85] tree
Invoerpermitte is vir 'n beperkte tyd en slegs vir een besending geldig.
s-585
train-s585
Invoerpermitte is vir 'n beperkte tyd en slegs vir een besending geldig.
[86] tree
Doen minstens ses weke, maar hoogstens agt weke voor jou beoogde handeling aansoek om 'n permit.
s-586
train-s586
Doen minstens ses weke, maar hoogstens agt weke voor jou beoogde handeling aansoek om 'n permit.
[87] tree
Vul die aansoekvorm in.
s-587
train-s587
Vul die aansoekvorm in.
[88] tree
As die produkte in transito deur Suid-Afrika vervoer word, moet jy 'n afskrif van die veeartseny-invoerpermit van die land van eindbestemming saam met die aansoek om 'n Suid-Afrikaanse veeartseny-transitopermit indien.
s-588
train-s588

[89] tree
Let wel: Die invoerder is vir sowel binnelandse as buitelandse bankkoste aanspreeklik die Departement sal nie 'n permit uitreik voor die volle bedrag betaal is nie.
s-589
train-s589

[90] tree
Jy kan 'n tjek wat aan die Direkteur-Generaal: Landbou uitgemaak is aan die aansoekvorm vasheg en dit na die adres pos wat hieronder verskyn.
s-590
train-s590
Jy kan 'n tjek wat aan die Direkteur-Generaal: Landbou uitgemaak is aan die aansoekvorm vasheg en dit na die adres pos wat hieronder verskyn.
[91] tree
Jy kan ook by die kantoor van die Departement van Landbou betaal (kyk' Plek en kontakbesonderhede 'hieronder).
s-591
train-s591
Jy kan ook by die kantoor van die Departement van Landbou betaal (kyk' Plek en kontakbesonderhede 'hieronder).
[92] tree
As jy namens iemand anders aansoek doen, moet jy sorg die betaling onder daardie persoon se naam of maatskappynaam geskied.
s-592
train-s592
As jy namens iemand anders aansoek doen, moet jy sorg die betaling onder daardie persoon se naam of maatskappynaam geskied.
[93] tree
Geen aansoek sal sonder bewys van betaling verwerk word nie.
s-593
train-s593
Geen aansoek sal sonder bewys van betaling verwerk word nie.
[94] tree
Bewys van deposito kan na 0123298292 gefaks word.
s-594
train-s594
Bewys van deposito kan na 0123298292 gefaks word.
[95] tree
Merk dit vir aandag: Ina Labuschagne.
s-595
train-s595
Merk dit vir aandag: Ina Labuschagne.
[96] tree
Meld op die aansoekvorm of jy die permit sal kom haal en of dit aan jou gepos moet word.
s-596
train-s596
Meld op die aansoekvorm of jy die permit sal kom haal en of dit aan jou gepos moet word.
[97] tree
Bel die permitkantoor om uit te vind of die permit gereed is voordat jy dit gaan haal.
s-597
train-s597
Bel die permitkantoor om uit te vind of die permit gereed is voordat jy dit gaan haal.
[98] tree
By ontvangs van die ingevulde aansoekvorm sal ons 'n veeartseny-invoerpermit en 'n eksemplaar van 'n veeartsenykundige gesondheidsertifikaat uitreik en dit regstreeks aan jou stuur.
s-598
train-s598

[99] tree
Hierdie veeartsenykundige gesondheidsertifikaat moet in Engels ingevul word deur 'n veearts wat deur die veeartsenybestuur van die land van uitvoer daartoe gemagtig is.
s-599
train-s599

[100] tree
Die uitreikingsdatum moet nie ouer wees as hoogstens tien dae voor die produkte vervoer gaan word nie, en dit moet op amptelike briefhoofpapier gedruk wees.
s-600
train-s600

Edit as listText viewDependency trees