Sentence view

Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms

LanguageAfrikaans
ProjectAfriBooms
Corpus Parttrain

showing 401 - 500 of 1315 • previousnext

[1] tree
Persoonlik- ontwikkel en handhaaf identiteit; handhaaf hegte verhoudings binne gesins-, familie- en gemeenskapsverband; vir persoonlike ontwikkeling en genot.
s-401
train-s401

[2] tree
Kommunikasie- kommunikeer gepas en doeltreffend in 'n verskeidenheid sosiale kontekste.
s-402
train-s402
Kommunikasie- kommunikeer gepas en doeltreffend in 'n verskeidenheid sosiale kontekste.
[3] tree
Opvoedkundig- ontwikkel instrumente vir dink en redeneer en verkry toegang tot inligting.
s-403
train-s403
Opvoedkundig- ontwikkel instrumente vir dink en redeneer en verkry toegang tot inligting.
[4] tree
Esteties- gaan skeppend en met verbeelding om met mondelinge, visuele en geskrewe tekste.
s-404
train-s404
Esteties- gaan skeppend en met verbeelding om met mondelinge, visuele en geskrewe tekste.
[5] tree
Kultureel- toon begrip en waardering vir tale en kulture, asook vir die erfeniswaarde wat dit oordra.
s-405
train-s405
Kultureel- toon begrip en waardering vir tale en kulture, asook vir die erfeniswaarde wat dit oordra.
[6] tree
Polities- wees handhawend en bevraagteken ander; oorreed ander van 'n spesifieke standpunt; posisioneer self en ander; handhaaf, ontwikkel en transformeer identiteit.
s-406
train-s406

[7] tree
Krities- verstaan die verband tussen taal, mag en identiteit en bevraagteken die gebruike daarvan waar nodig; verstaan die dinamiese aard van kultuur; weerstaan, waar nodig, oorreding en posisionering.
s-407
train-s407

[8] tree
Hoe dra die Tale-leerarea tot die kurrikulum by?
s-408
train-s408
Hoe dra die Tale-leerarea tot die kurrikulum by?
[9] tree
Dit ontwikkel lees en skryf, wat die grondslag vir alle ander belangrike geletterdheidsvorme vorm.
s-409
train-s409
Dit ontwikkel lees en skryf, wat die grondslag vir alle ander belangrike geletterdheidsvorme vorm.
[10] tree
Dit is die medium waardeur 'n groot deel van ander leer in die kurrikulum plaasvind, soos in wiskunde en die sosiale wetenskappe.
s-410
train-s410
Dit is die medium waardeur 'n groot deel van ander leer in die kurrikulum plaasvind, soos in wiskunde en die sosiale wetenskappe.
[11] tree
Dit moedig interkulturele begrip, toegang tot ander perspektiewe en 'n kritiese begrip van die konsep kultuur aan.
s-411
train-s411
Dit moedig interkulturele begrip, toegang tot ander perspektiewe en 'n kritiese begrip van die konsep kultuur aan.
[12] tree
Dit stimuleer verbeeldings- en skeppende aktiwiteite en bevorder sodoende die doelwitte van kuns en kultuur.
s-412
train-s412
Dit stimuleer verbeeldings- en skeppende aktiwiteite en bevorder sodoende die doelwitte van kuns en kultuur.
[13] tree
Dit voorsien 'n manier van inligtingsoordrag en bevorder verskeie doelwitte van wetenskap-, tegnologie- en omgewingsopvoeding.
s-413
train-s413
Dit voorsien 'n manier van inligtingsoordrag en bevorder verskeie doelwitte van wetenskap-, tegnologie- en omgewingsopvoeding.
[14] tree
Dit ontwikkel die kritiese bevoegdhede nodig om verantwoordelike burgers te word.
s-414
train-s414
Dit ontwikkel die kritiese bevoegdhede nodig om verantwoordelike burgers te word.
[15] tree
Die eerste vier leeruitkomste dek vyf verskillende taalvaardighede (luister, praat, lees, kyk en skryf).
s-415
train-s415
Die eerste vier leeruitkomste dek vyf verskillende taalvaardighede (luister, praat, lees, kyk en skryf).
[16] tree
Leeruitkoms 5 hou verband met die gebruik van taal vir dink en redeneer, wat veral belangrik vir die taal van leer en onderrig is.
s-416
train-s416
Leeruitkoms 5 hou verband met die gebruik van taal vir dink en redeneer, wat veral belangrik vir die taal van leer en onderrig is.
[17] tree
Hierdie leeruitkoms is nie in die kurrikulum vir tweede addisionele tale ingesluit nie, aangesien dit die doel van hierdie leeruitkoms is om leerders voor te berei om dit as die taal van leer en onderrig te gebruik.
s-417
train-s417

[18] tree
Leeruitkoms 6 hou verband met die kern van taal- klanke, woorde en grammatika- in tekste.
s-418
train-s418
Leeruitkoms 6 hou verband met die kern van taal- klanke, woorde en grammatika- in tekste.
[19] tree
Hierdie kennis word deur die taalvaardighede wat in die ander leeruitkomste beskryf word, toegepas.
s-419
train-s419
Hierdie kennis word deur die taalvaardighede wat in die ander leeruitkomste beskryf word, toegepas.
[20] tree
Hierdie leeruitkomste is geskryf om op spesifieke soorte kennis en vaardighede te fokus, asook om dit duidelik en toeganklik te maak.
s-420
train-s420
Hierdie leeruitkomste is geskryf om op spesifieke soorte kennis en vaardighede te fokus, asook om dit duidelik en toeganklik te maak.
[21] tree
Wanneer ons taal gebruik, integreer ons egter kennis, vaardighede en waardes om ons uit te druk.
s-421
train-s421
Wanneer ons taal gebruik, integreer ons egter kennis, vaardighede en waardes om ons uit te druk.
[22] tree
Die integrasie van hierdie taalaspekte deur die skep en interpretasie van tekste is dus 'n sentrale beginsel van die Tale-leerareaverklaring.
s-422
train-s422
Die integrasie van hierdie taalaspekte deur die skep en interpretasie van tekste is dus 'n sentrale beginsel van die Tale-leerareaverklaring.
[23] tree
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne 'n wye verskeidenheid situasies te reageer.
s-423
train-s423
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne 'n wye verskeidenheid situasies te reageer.
[24] tree
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne 'n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
s-424
train-s424
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne 'n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
[25] tree
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
s-425
train-s425

[26] tree
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir 'n wye verskeidenheid doeleindes te gebruik.
s-426
train-s426
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir 'n wye verskeidenheid doeleindes te gebruik.
[27] tree
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
s-427
train-s427
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
[28] tree
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
s-428
train-s428
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
[29] tree
Luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en kennis van klanke, woorde en grammatika behoort, alhoewel dit as aparte leeruitkomste aangebied word, tydens onderrig en assessering geïntegreer te word.
s-429
train-s429

[30] tree
Om in staat te wees om tekste te skep en te interpreteer, benodig leerders kennis van taal, kennis van tekste, asook taalvaardighede en -strategieë.
s-430
train-s430
Om in staat te wees om tekste te skep en te interpreteer, benodig leerders kennis van taal, kennis van tekste, asook taalvaardighede en -strategieë.
[31] tree
Alle tekste dra waardes oor wat positief (bv. demokraties) of negatief (bv. seksisties, rassisties) kan wees.
s-431
train-s431
Alle tekste dra waardes oor wat positief (bv. demokraties) of negatief (bv. seksisties, rassisties) kan wees.
[32] tree
Hierdie waardes is nie altyd ooglopend nie.
s-432
train-s432
Hierdie waardes is nie altyd ooglopend nie.
[33] tree
Leerders behoort bewus van en krities te wees oor waardes in die tekste wat hulle lees, waarna hulle kyk en wat hulle self skep.
s-433
train-s433
Leerders behoort bewus van en krities te wees oor waardes in die tekste wat hulle lees, waarna hulle kyk en wat hulle self skep.
[34] tree
Taalleer kan ook deur temas geïntegreer word.
s-434
train-s434
Taalleer kan ook deur temas geïntegreer word.
[35] tree
Die gebruik van 'n tema laat die leerder toe om woordeskat wat by die onderwerp aansluit, op te bou.
s-435
train-s435
Die gebruik van 'n tema laat die leerder toe om woordeskat wat by die onderwerp aansluit, op te bou.
[36] tree
Vind 'n balans tussen onderwerpe en temas wat meisies en seuns en plattelandse en stedelike leerders interesseer, en temas wat hierdie verdelings oorbrug en leerders verenig.
s-436
train-s436

[37] tree
Kies onderwerpe wat relevant tot leerders se lewens is en hulle tog verby dit wat hulle reeds weet, neem.
s-437
train-s437
Kies onderwerpe wat relevant tot leerders se lewens is en hulle tog verby dit wat hulle reeds weet, neem.
[38] tree
Hulle kan byvoorbeeld van ander lande en kulture leer.
s-438
train-s438
Hulle kan byvoorbeeld van ander lande en kulture leer.
[39] tree
Kies temas en onderwerpe wat by die kritieke uitkomste en die ontwikkelingsuitkomste aansluit.
s-439
train-s439
Kies temas en onderwerpe wat by die kritieke uitkomste en die ontwikkelingsuitkomste aansluit.
[40] tree
Leerders behoort byvoorbeeld 'n bewustheid te ontwikkel van belangrike menseregte- en omgewingskwessies, soos armoede, MIV / VIGS, die reg op grond, en verbruikersdruk.
s-440
train-s440

[41] tree
Taal is 'n belangrike instrument om begrip van menseregte en omgewingsgeregtigheid te ontwikkel.
s-441
train-s441
Taal is 'n belangrike instrument om begrip van menseregte en omgewingsgeregtigheid te ontwikkel.
[42] tree
Deur die assesseringstandaarde wil die Tale-leerareaverklaring hierdie instrument tot sy volle potensiaal ontwikkel.
s-442
train-s442
Deur die assesseringstandaarde wil die Tale-leerareaverklaring hierdie instrument tot sy volle potensiaal ontwikkel.
[43] tree
Leerders behoort vrymoedige tweetaliges (of veeltaliges) te word wat die kritiese instrumente het om hul wêreld en die mondelinge en geskrewe tekste daaroor te lees.
s-443
train-s443

[44] tree
Hulle behoort in staat te wees om hierdie tekste op maniere wat moontlikhede ten opsigte van sowel menseregte as omgewingsgeregtigheid verbreed, te 'herskryf'.
s-444
train-s444

[45] tree
Die assesseringsraamwerk vir die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) is op die beginsels van uitkomsgebaseerde onderwys gegrond.
s-445
train-s445

[46] tree
Assessering moet op die doeltreffendste wyse moontlik 'n aanduiding van leerderprestasie verskaf en moet verseker dat leerders kennis en vaardighede integreer en toepas.
s-446
train-s446

[47] tree
Assessering moet leerders ook help om hul eie prestasie te evalueer, om doelwitte vir vordering te stel en dit behoort verdere leer aan te moedig.
s-447
train-s447
Assessering moet leerders ook help om hul eie prestasie te evalueer, om doelwitte vir vordering te stel en dit behoort verdere leer aan te moedig.
[48] tree
Assesseringstandaarde beskryf die vlak waarop leerders hul bereiking van die leeruitkoms(te) moet toon, asook die manier (diepte en breedte) waarop hulle hul prestasie moet toon.
s-448
train-s448

[49] tree
Assessering in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) is 'n deurlopende en beplande proses van inligtingversameling oor leerderprestasie soos teen die assesseringstandaarde van die leeruitkomste gemeet.
s-449
train-s449

[50] tree
Dit vereis duidelik gedefinieerde kriteria en 'n verskeidenheid gepaste strategieë om onderwysers in staat te stel om opbouende terugvoering aan leerders te gee en om aan ouers en ander belangstellendes verslag te doen.
s-450
train-s450

[51] tree
Uitkomsgebaseerde onderwys is 'n manier van onderrig en leer wat duidelik maak wat daar van leerders verwag word om te behaal.
s-451
train-s451
Uitkomsgebaseerde onderwys is 'n manier van onderrig en leer wat duidelik maak wat daar van leerders verwag word om te behaal.
[52] tree
Die beginsels waarvolgens dit werk, is dat die onderwyser voor onderrig plaasvind, bepaal en noem wat leerders verwag word om te bereik.
s-452
train-s452
Die beginsels waarvolgens dit werk, is dat die onderwyser voor onderrig plaasvind, bepaal en noem wat leerders verwag word om te bereik.
[53] tree
Dit is die onderwyser se taak om te onderrig ten einde leerders te help om aan die vereistes vir die assesseringstandaarde in die kurrikulum te voldoen; die leerders se taak is om dit wat die assesseringstandaarde bepaal, te leer of te doen.
s-453
train-s453

[54] tree
Assessering is noodsaaklik in uitkomsgebaseerde onderwys, want dit is nodig om te assesseer wanneer 'n leerder dit wat in elke graad vereis word, bereik het.
s-454
train-s454

[55] tree
Die hoofdoel met die assessering van leerders is om hulle individueel te laat groei en ontwikkel, om leerders se vordering te monitor en om hul leer te fasiliteer.
s-455
train-s455

[56] tree
Grondlynassessering word gewoonlik aan die begin van 'n graad of fase gebruik om vas te stel wat leerders reeds weet.
s-456
train-s456
Grondlynassessering word gewoonlik aan die begin van 'n graad of fase gebruik om vas te stel wat leerders reeds weet.
[57] tree
Dit stel onderwysers in staat om leerprogramme en leeraktiwiteite te beplan.
s-457
train-s457
Dit stel onderwysers in staat om leerprogramme en leeraktiwiteite te beplan.
[58] tree
Diagnostiese assessering word gebruik om vas te stel wat die aard en oorsaak van spesifieke leerders se leerstruikelblokke is.
s-458
train-s458
Diagnostiese assessering word gebruik om vas te stel wat die aard en oorsaak van spesifieke leerders se leerstruikelblokke is.
[59] tree
Dit word opgevolg deur gepaste strategieë vir ondersteuning of tussentrede.
s-459
train-s459
Dit word opgevolg deur gepaste strategieë vir ondersteuning of tussentrede.
[60] tree
Formatiewe assessering monitor en ondersteun die leer- en onderrigproses en word gebruik om onderwysers en leerders oor 'n leerder se vordering in te lig ten einde leer te verbeter.
s-460
train-s460

[61] tree
Opbouende terugvoering word gegee om leerders in staat stel om te groei.
s-461
train-s461
Opbouende terugvoering word gegee om leerders in staat stel om te groei.
[62] tree
Sommerende assessering gee 'n geheelbeeld van 'n leerder se vordering op 'n gegewe tydstip, soos aan die einde van 'n kwartaal of jaar of wanneer 'n leerder na 'n ander skool gaan.
s-462
train-s462

[63] tree
Sistemiese assessering is 'n manier om die gepastheid van die onderwysstelsel te evalueer.
s-463
train-s463
Sistemiese assessering is 'n manier om die gepastheid van die onderwysstelsel te evalueer.
[64] tree
Een komponent hiervan is die assessering van leerderprestasie ten opsigte van nasionale aanduiders.
s-464
train-s464
Een komponent hiervan is die assessering van leerderprestasie ten opsigte van nasionale aanduiders.
[65] tree
Sistemiese assessering word aan die einde van elke fase van die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband uitgevoer.
s-465
train-s465
Sistemiese assessering word aan die einde van elke fase van die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband uitgevoer.
[66] tree
'n Verteenwoordigende steekproef skole en leerders word provinsiaal of nasionaal vir sistemiese assessering gekies.
s-466
train-s466
'n Verteenwoordigende steekproef skole en leerders word provinsiaal of nasionaal vir sistemiese assessering gekies.
[67] tree
Deurlopende assessering is die belangrikste metode waarvolgens assessering in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring plaasvind.
s-467
train-s467
Deurlopende assessering is die belangrikste metode waarvolgens assessering in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring plaasvind.
[68] tree
Metodes van terugvoering sluit in: gepaste vraagstelling, mondelinge of skriftelike kommentaar deur die onderwyser wat fokus op dit wat deur 'n assesseringsaktiwiteit bereik moes word, en aanmoediging van leerders.
s-468
train-s468

[69] tree
Bevoegdheid in spesifieke leeruitkomste kan op talle verskillende maniere getoon word; dus moet 'n verskeidenheid assesseringsmetodes en geleenthede waartydens leerders hul vermoë kan toon, gebruik en verskaf word.
s-469
train-s469

[70] tree
Leerders het almal hul eie leerstyl en leer teen hul eie tempo.
s-470
train-s470
Leerders het almal hul eie leerstyl en leer teen hul eie tempo.
[71] tree
Alle leerders hoef nie terselfdertyd en op dieselfde manier geassesseer te word nie.
s-471
train-s471
Alle leerders hoef nie terselfdertyd en op dieselfde manier geassesseer te word nie.
[72] tree
Sommerende assessering moet van die begin van die jaar sorgvuldig beplan word ten einde 'n verskeidenheid assessering-strategieë in te sluit- byvoorbeeld oefeninge, take, projekte, skool- en klastoetse- wat aan leerders 'n verskeidenheid geleenthede sal verskaf om te wys wat hulle geleer het.
s-472
train-s472

[73] tree
Die keuse van watter assesseringstrategieë om te gebruik, is subjektief en uniek aan elke onderwyser, graad en skool.
s-473
train-s473
Die keuse van watter assesseringstrategieë om te gebruik, is subjektief en uniek aan elke onderwyser, graad en skool.
[74] tree
Dit hang ook af van die onderwyser se professionele oordeel.
s-474
train-s474
Dit hang ook af van die onderwyser se professionele oordeel.
[75] tree
Die beskikbaarheid van ruimte en hulpmiddels beïnvloed hierdie besluit, maar selfs wanneer eenderse hulpmiddels beskikbaar is, verskil die manier waarop onderwysers keuses maak.
s-475
train-s475

[76] tree
Metodes wat vir assesseringsaktiwiteite gekies word, moet gepas wees vir die assesseringstandaarde wat geassesseer word.
s-476
train-s476
Metodes wat vir assesseringsaktiwiteite gekies word, moet gepas wees vir die assesseringstandaarde wat geassesseer word.
[77] tree
Al die betrokke leerders en onderwysers moet ook die doel van die assessering duidelik verstaan.
s-477
train-s477
Al die betrokke leerders en onderwysers moet ook die doel van die assessering duidelik verstaan.
[78] tree
Bevoegdheid kan op verskeie maniere getoon word.
s-478
train-s478
Bevoegdheid kan op verskeie maniere getoon word.
[79] tree
'n Verskeidenheid metodes is dus nodig om aan leerders geleentheid te bied om hul vaardighede ten volle te demonstreer.
s-479
train-s479
'n Verskeidenheid metodes is dus nodig om aan leerders geleentheid te bied om hul vaardighede ten volle te demonstreer.
[80] tree
Algemene Assesseringstake word op provinsiale, distriks- of groeperingsvlak gestel.
s-480
train-s480
Algemene Assesseringstake word op provinsiale, distriks- of groeperingsvlak gestel.
[81] tree
Dit word deur onderwysers geassesseer en ekstern gemodereer.
s-481
train-s481
Dit word deur onderwysers geassesseer en ekstern gemodereer.
[82] tree
Die skool en die onderwysers het die oorkoepelende verantwoordelikheid vir die assessering van leerders.
s-482
train-s482
Die skool en die onderwysers het die oorkoepelende verantwoordelikheid vir die assessering van leerders.
[83] tree
Daar word van onderwysers verwag om 'n geldige, betroubare en geloofwaardige assesseringsproses te skep.
s-483
train-s483
Daar word van onderwysers verwag om 'n geldige, betroubare en geloofwaardige assesseringsproses te skep.
[84] tree
Provinsiale beleid behoort die betrokkenheid van leerders, skoolassesseringspanne, distrikshulpdienste en ouers, soos gepas, te verseker.
s-484
train-s484
Provinsiale beleid behoort die betrokkenheid van leerders, skoolassesseringspanne, distrikshulpdienste en ouers, soos gepas, te verseker.
[85] tree
Elke skool moet 'n assesseringsprogram gegrond op provinsiale en nasionale riglyne ontwikkel.
s-485
train-s485
Elke skool moet 'n assesseringsprogram gegrond op provinsiale en nasionale riglyne ontwikkel.
[86] tree
Skole moet 'n skoolassesseringsplan en 'n span om die implementering van hierdie program te fasiliteer.
s-486
train-s486
Skole moet 'n skoolassesseringsplan en 'n span hê om die implementering van hierdie program te fasiliteer.
[87] tree
Die span behoort verteenwoordigers van elke fase en leerarea daarin te .
s-487
train-s487
Die span behoort verteenwoordigers van elke fase en leerarea daarin te hê.
[88] tree
Goeie verslag- of rekordhouding is noodsaaklik in alle assessering, veral in deurlopende assessering.
s-488
train-s488
Goeie verslag- of rekordhouding is noodsaaklik in alle assessering, veral in deurlopende assessering.
[89] tree
'n Verslagboek of -lêer moet deur elke onderwyser gehou word.
s-489
train-s489
'n Verslagboek of -lêer moet deur elke onderwyser gehou word.
[90] tree
Alle rekords moet toeganklik wees, maklik wees om te interpreteer, veilig bewaar word, vertroulik wees en nuttig in die onderrig- en rapporteringsproses wees.
s-490
train-s490

[91] tree
Die skoolassesseringsprogram bepaal die besonderhede van hoe verslagboeke ingevul moet word.
s-491
train-s491
Die skoolassesseringsprogram bepaal die besonderhede van hoe verslagboeke ingevul moet word.
[92] tree
Die assesseringskodes word gebruik om aan te dui hoe die leerder in terme van die leeruitkomste presteer.
s-492
train-s492
Die assesseringskodes word gebruik om aan te dui hoe die leerder in terme van die leeruitkomste presteer.
[93] tree
Die kodes wat gebruik word, moet duidelik en verstaanbaar vir leerders en ouers wees.
s-493
train-s493
Die kodes wat gebruik word, moet duidelik en verstaanbaar vir leerders en ouers wees.
[94] tree
Daar bestaan talle maniere waarop terugvoering oor assessering aan leerders gegee kan word en deur onderwysers opgeteken kan word.
s-494
train-s494
Daar bestaan talle maniere waarop terugvoering oor assessering aan leerders gegee kan word en deur onderwysers opgeteken kan word.
[95] tree
Sommige assesseringskodes is meer gepas vir sekere doeleindes as ander.
s-495
train-s495
Sommige assesseringskodes is meer gepas vir sekere doeleindes as ander.
[96] tree
Skriftelike kommentaar kan byvoorbeeld besonderhede verskaf, persoonlik wees en voorstelle vir verbetering verskaf.
s-496
train-s496
Skriftelike kommentaar kan byvoorbeeld besonderhede verskaf, persoonlik wees en voorstelle vir verbetering verskaf.
[97] tree
Dit is ook nuttig vir rapportering oor leerderprestasie ten opsigte van assesseringstandaarde.
s-497
train-s497
Dit is ook nuttig vir rapportering oor leerderprestasie ten opsigte van assesseringstandaarde.
[98] tree
Dit neem egter lank om kommentaar te skryf en is nie baie maklik om op te teken nie.
s-498
train-s498
Dit neem egter lank om kommentaar te skryf en is nie baie maklik om op te teken nie.
[99] tree
Kodes soos 'Uitstekend', 'Baie goed', 'Goed', 'Bevoeg' en 'Onvoldoende' is veel vinniger om te skryf en maak dit moontlik om prestasie met vorige werk te vergelyk en volgens assesseringstandaarde te assesseer.
s-499
train-s499

[100] tree
Hierdie kodes verskaf egter nie die besonderhede wat skriftelike kommentaar moontlik maak nie.
s-500
train-s500
Hierdie kodes verskaf egter nie die besonderhede wat skriftelike kommentaar moontlik maak nie.

Edit as listText viewDependency trees