Sentence view

Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms

LanguageAfrikaans
ProjectAfriBooms
Corpus Parttrain

showing 601 - 700 of 1315 • previousnext

[1] tree
As jy inligting oor die presiese vereistes vir 'n spesifieke produk wil , kan jy voorbeeldkopieë van die veeartseny-invoerpermit en die veeartsenykundige gesondheidsertifikaat by die permitkantoor kry.
s-601
train-s601
As jy inligting oor die presiese vereistes vir 'n spesifieke produk wil hê, kan jy voorbeeldkopieë van die veeartseny-invoerpermit en die veeartsenykundige gesondheidsertifikaat by die permitkantoor kry.
[2] tree
Jy kan meer inligting oor invoervereistes by die permitkantoor of op die Departement van Landbou se webwerf kry.
s-602
train-s602
Jy kan meer inligting oor invoervereistes by die permitkantoor of op die Departement van Landbou se webwerf kry.
[3] tree
As 'n geakkrediteerde lidlaboratorium (akkreditasienommer ZADL01) van die Internasionale Saadtoetsvereniging (ISTA) is die Amptelike Saadtoetsstasie van die Departement van Landbou gemagtig om Internasionale Saadtoetssertifikate uit te reik.
s-603
train-s603

[4] tree
Hierdie sertifikate word vir uitvoerdoeleindes uitgereik.
s-604
train-s604
Hierdie sertifikate word vir uitvoerdoeleindes uitgereik.
[5] tree
Drie soorte sertifikate kan uitgereik word, naamlik Saadtoetssertifikate (Oranje en Groen) en 'n Saadmonstersertifikaat (Blou).
s-605
train-s605
Drie soorte sertifikate kan uitgereik word, naamlik Saadtoetssertifikate (Oranje en Groen) en 'n Saadmonstersertifikaat (Blou).
[6] tree
Die Oranje Sertifikaat word uitgereik wanneer die monster amptelik van die lot getrek word en die toetse gedoen word onder gesag van die geakkrediteerde laboratorium wat die monster getrek het.
s-606
train-s606

[7] tree
Die Groen Sertifikaat word uitgereik wanneer die monster amptelik van die lot getrek word onder gesag van 'n geakkrediteerde laboratorium, maar die toetse deur 'n ander geakkrediteerde laboratorium in 'n ander land uitgevoer word.
s-607
train-s607

[8] tree
Die Blou Sertifikaat word uitgereik wanneer die neem van die monster nie 'n geakkrediteerde laboratorium se verantwoordelikheid is nie, en die geakkrediteerde laboratorium slegs vir die toets van die monster verantwoordelik is.
s-608
train-s608

[9] tree
Oranje en Groen sertifikate het betrekking op die saadlot waaruit monsters geneem is, terwyl die Blou sertifikaat slegs betrekking het op die monster wat ontvang is om getoets te word.
s-609
train-s609

[10] tree
Laai die elektroniese aansoekvorm vir die Oranje Internasionale Sertifikaat af en vul die vorm in.
s-610
train-s610
Laai die elektroniese aansoekvorm vir die Oranje Internasionale Sertifikaat af en vul die vorm in.
[11] tree
Aangesien 'n geakkrediteerde laboratorium in 'n ander land 'n Groen Sertifikaat sal uitreik, moet u die OSTS daarvoor kontak (kyk kontakbesonderhede).
s-611
train-s611

[12] tree
Vra dat amptelike saadlotnommers toegeken word.
s-612
train-s612
Vra dat amptelike saadlotnommers toegeken word.
[13] tree
Faks die aansoeke aan die OSTS (kyk kontakbesonderhede).
s-613
train-s613
Faks die aansoeke aan die OSTS (kyk kontakbesonderhede).
[14] tree
Saadlotnommers sal toegeken word en die aansoek sal aan jou teruggefaks word.
s-614
train-s614
Saadlotnommers sal toegeken word en die aansoek sal aan jou teruggefaks word.
[15] tree
Dit sal ook gefaks word aan die gemagtigde ouditbeampte (monsternemer) by die streekskantoor wat die monsterneming sal doen.
s-615
train-s615
Dit sal ook gefaks word aan die gemagtigde ouditbeampte (monsternemer) by die streekskantoor wat die monsterneming sal doen.
[16] tree
Berei die saadlotte vir monsterneming voor.
s-616
train-s616
Berei die saadlotte vir monsterneming voor.
[17] tree
Dit sluit in dat die lot gemerk moet word met die lotnommers wat toegeken is.
s-617
train-s617
Dit sluit in dat die lot gemerk moet word met die lotnommers wat toegeken is.
[18] tree
Elke houer moet gemerk wees (duidelik leesbaar) of voorsien wees van 'n etiket met die lotnommer wat toegeken is daarop.
s-618
train-s618
Elke houer moet gemerk wees (duidelik leesbaar) of voorsien wees van 'n etiket met die lotnommer wat toegeken is daarop.
[19] tree
Wanneer die saadlot gereed is vir monsterneming, kontak die ouditbeampte om monsters te kom neem.
s-619
train-s619
Wanneer die saadlot gereed is vir monsterneming, kontak die ouditbeampte om monsters te kom neem.
[20] tree
Die monsters word by die OSTS ingehandig, die gehalte word getoets en die toepaslike sertifikaat word uitgereik.
s-620
train-s620
Die monsters word by die OSTS ingehandig, die gehalte word getoets en die toepaslike sertifikaat word uitgereik.
[21] tree
Betaal die saadtoetstarief.
s-621
train-s621
Betaal die saadtoetstarief.
[22] tree
By ontvangs van die monsters word 'n kwitansie uitgereik.
s-622
train-s622
By ontvangs van die monsters word 'n kwitansie uitgereik.
[23] tree
Staatsgrond (grond onder beheer van die Departement van Grondsake of die Departement van Openbare Werke of 'n provinsiale regering of 'n munisipaliteit) en grond in privaat besit kan onwettig beset word.
s-623
train-s623

[24] tree
Die staat het 'n konstitusionele verpligting om te sorg- waar nodig en met die beskikbare bronne- dat dat daar voldoen word aan alle burgers se fundamentele reg op grond en / of behuising.
s-624
train-s624

[25] tree
In spesiale gevalle, waar besetting op groot skaal plaasvind, het die staat egter eweneens die plig om grondeienaars te help om hulle grond te beskerm.
s-625
train-s625

[26] tree
In gevalle waar onwettige besetters van die grond af verwyder moet word en dit nie hulle fundamentele regte benadeel nie, moet die regeringsinstansie wat vir die staatsgrond verantwoordelik is, of die privaat eienaar, onverwyld by die hof aansoek doen om uitsetting in terme van die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond, 1998.
s-626
train-s626

[27] tree
Hierdie wet word tans deur die Departement van Behuising geadministreer.
s-627
train-s627
Hierdie wet word tans deur die Departement van Behuising geadministreer.
[28] tree
Individue (insluitende onwettige besetters) wat geen toegang tot landbougrond het nie kan by die Departement van Grondsake aansoek doen om bystand om geskikte landbougrond te bekom.
s-628
train-s628

[29] tree
Individue wat nie behuising het nie kan by die plaaslike munisipaliteit of, indien nodig, by die plaaslike of nasionale Departement van Behuising aansoek doen om bystand.
s-629
train-s629

[30] tree
As privaat grond onwettig beset word sonder dat daar spesiale omstandighede bestaan, moet die grondeienaar die hof onmiddellik vra om 'n uitsettingsbevel ingevolge die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond, 1998 uit te reik.
s-630
train-s630

[31] tree
As privaat grond onwettig beset word sonder dat daar spesiale omstandighede bestaan, kan die grondeienaar die Departement van Grondsake om hulp vra as die besetters die grond beset omdat hulle landbougrond nodig het.
s-631
train-s631

[32] tree
As privaat grond onwettig beset word en daar wel spesiale omstandighede bestaan, kan die grondeienaar die plaaslike munisipaliteit van daardie gebied of, indien nodig, die provinsiale of nasionale Departement van Behuising om hulp vra as die besetters die grond beset omdat hulle behuising nodig het.
s-632
train-s632

[33] tree
Die attestering of waarmerking van dokumente is 'n proses waarin handtekeninge geverifieer word, en beteken dat amptelike dokumente onderteken en van 'n seël voorsien word, en dat een van twee sertifikate daarby aangeheg word: óf 'n apostilsertifikaat (indien lande party is tot die Haagse Konvensie van 5 Oktober 1961 is), óf 'n egtheidsertifikaat (indien lande nie ondertekenaars van die Haagse Konvensie is nie).
s-633
train-s633

[34] tree
Suid-Afrikaanse verteenwoordigers in die buiteland kan amptelike dokumente slegs attesteer indien die dokumente eerste deur die betrokke buitelandse outoriteit of die Departement van Buitelandse Sake se attesteringsafdeling geattesteer is.
s-634
train-s634

[35] tree
Suid-Afrikaanse verteenwoordigers kan nie apostilsertifikate uitreik nie; net egtheidsertifikate.
s-635
train-s635
Suid-Afrikaanse verteenwoordigers kan nie apostilsertifikate uitreik nie; net egtheidsertifikate.
[36] tree
Stel in die eerste plek vas watter dokument jy wil laat attesteer.
s-636
train-s636
Stel in die eerste plek vas watter dokument jy wil laat attesteer.
[37] tree
Die dokument is hoogstens een jaar oud.
s-637
train-s637
Die dokument is hoogstens een jaar oud.
[38] tree
Jy moet aan die attesteringsafdeling in watter land die dokument gebruik gaan word sodat vasgestel kan word of 'n apostil- of 'n egtheidsertifikaat uitgereik moet word.
s-638
train-s638
Jy moet aan die attesteringsafdeling sê in watter land die dokument gebruik gaan word sodat vasgestel kan word of 'n apostil- of 'n egtheidsertifikaat uitgereik moet word.
[39] tree
Persoonlik- Dokumente wat persoonlik ingehandig is, kan slegs met 'n ontvangsbewys afgehaal word.
s-639
train-s639
Persoonlik- Dokumente wat persoonlik ingehandig is, kan slegs met 'n ontvangsbewys afgehaal word.
[40] tree
'n Ontvangserkenning word aan jou gegee wanneer jy jou dokumente inhandig.
s-640
train-s640
'n Ontvangserkenning word aan jou gegee wanneer jy jou dokumente inhandig.
[41] tree
Per koerier- Daar sal 'n afhalingstrokie aan die koerier gegee word, en hierdie strokie moet getoon word wanneer die dokumente afgehaal word.
s-641
train-s641
Per koerier- Daar sal 'n afhalingstrokie aan die koerier gegee word, en hierdie strokie moet getoon word wanneer die dokumente afgehaal word.
[42] tree
Jy moet die koerier ook betaal om jou dokumente weer aan jou terug te besorg.
s-642
train-s642
Jy moet die koerier ook betaal om jou dokumente weer aan jou terug te besorg.
[43] tree
Per geregistreerde pos of spoedpos- Sluit 'n selfgeadresseerde, voorafbetaalde (want geen kontant word aanvaar nie) A4-koevert in sodat die attesteringsafdeling die dokumente aan jou kan terugstuur.
s-643
train-s643

[44] tree
'n Dekbrief, met inligting oor die getal dokumente wat geattesteer moet word, die land waarvoor die attestering nodig is, en al jou kontakbesonderhede, moet die dokumente vergesel.
s-644
train-s644

[45] tree
Via die Suid-Afrikaanse verteenwoordiger in die buiteland (hoëkommissariaat, ambassade of konsulaat).
s-645
train-s645
Via die Suid-Afrikaanse verteenwoordiger in die buiteland (hoëkommissariaat, ambassade of konsulaat).
[46] tree
'n Notaris moet die dokumente waarmerk.
s-646
train-s646
'n Notaris moet die dokumente waarmerk.
[47] tree
Onverkorte of volledige geboorte-, huwelik- en / of doodsertifikate en briewe wat 'n individu se burgerskapstatus bevestig, mits hulle onderteken en gestempel is deur die werknemer van Buitelandse Sake wat daartoe gemagtig is.
s-647
train-s647

[48] tree
Aannemingsdokumente wat deur die Registrateur van Aannemings by die Departement van Justisie onderteken en gestempel is.
s-648
train-s648
Aannemingsdokumente wat deur die Registrateur van Aannemings by die Departement van Justisie onderteken en gestempel is.
[49] tree
Uitvoerdokumente wat deur 'n kamer van koophandel onderteken en gestempel is.
s-649
train-s649
Uitvoerdokumente wat deur 'n kamer van koophandel onderteken en gestempel is.
[50] tree
Sertifikate van opvoedkundige kwalifikasies wat deur die daartoe gemagtigde werknemer by die Departement van Onderwys onderteken en gestempel is.
s-650
train-s650
Sertifikate van opvoedkundige kwalifikasies wat deur die daartoe gemagtigde werknemer by die Departement van Onderwys onderteken en gestempel is.
[51] tree
Polisieklaringsbewyse wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Sentrum vir Kriminele Rekords onderteken en gestempel is ('n polisieklaringsbewys bly net drie maande lank geldig).
s-651
train-s651

[52] tree
Brief van geen beletsel (huwelikstatusbrief) wat deur die daartoe gemagtigde werknemer by Buitelandse Sake onderteken en gestempel is.
s-652
train-s652
Brief van geen beletsel (huwelikstatusbrief) wat deur die daartoe gemagtigde werknemer by Buitelandse Sake onderteken en gestempel is.
[53] tree
Registrasie van 'n maatskappy wat deur die Registrateur van Beslote Korporasies onderteken en gestempel is.
s-653
train-s653
Registrasie van 'n maatskappy wat deur die Registrateur van Beslote Korporasies onderteken en gestempel is.
[54] tree
Mediese sertifikate wat deur die daartoe gemagtigde beamptes by die Raad vir Gesondheidsberoepe onderteken en gestempel is.
s-654
train-s654
Mediese sertifikate wat deur die daartoe gemagtigde beamptes by die Raad vir Gesondheidsberoepe onderteken en gestempel is.
[55] tree
Dokumente wat op die vervoer van lewende hawe, met inbegrip van troeteldiere, betrekking het, moet deur 'n daartoe gemagtigde staatsveearts onderteken en gestempel wees.
s-655
train-s655

[56] tree
Plaaslike visvaartuie verwys na 'n vaartuig (boot of skip) wat onder 'n Suid-Afrikaanse vlagstaat geregistreer is en waarvoor 'n veiligheidsertifikaat van die Suid-Afrikaanse Maritiemeveiligheidsowerheid South African Maritime Safety Authority (SAMSA) en 'n vaartuiglisensie van die Departement van Omgewingsake en Toerisme (Department of Environmental Affairs and Tourism (DEA&T) uitgereik is.
s-656
train-s656

[57] tree
'n Plaaslike visvaartuig is gewoonlik toegerus om vir vis- of verwante aktiwiteite gebruik te word.
s-657
train-s657
'n Plaaslike visvaartuig is gewoonlik toegerus om vir vis- of verwante aktiwiteite gebruik te word.
[58] tree
Die vaartuig sluit alle gerei, toerusting, bergplek, vrag en brandstof aan boord in.
s-658
train-s658
Die vaartuig sluit alle gerei, toerusting, bergplek, vrag en brandstof aan boord in.
[59] tree
'n Plaaslike visvaartuig kan enige vaartuig insluit wat een of meer vaartuie op see bystaan in die uitvoering van enige aktiwiteit wat met visvang te doen het.
s-659
train-s659

[60] tree
Geen persoon mag 'n visvaartuig of enige ander vaartuig gebruik om enige reg tot toegang uit te oefen nie tensy 'n lisensie daarvoor uitgereik is, met 'n ooreenstemmende permit indien die vaartuigeienaar 'n visvangsregtehouer is.
s-660
train-s660

[61] tree
Waar die vaartuigeienaar nie 'n visvangsregtehouer is nie, moet daar 'n kontrak bestaan om genoemde vaartuig te mag gebruik.
s-661
train-s661
Waar die vaartuigeienaar nie 'n visvangsregtehouer is nie, moet daar 'n kontrak bestaan om genoemde vaartuig te mag gebruik.
[62] tree
Die visvaartuig se seewaardigheid moet (deur SAMSA) getoets word en SAMSA moet 'n veiligheidsertifikaat uitreik.
s-662
train-s662
Die visvaartuig se seewaardigheid moet (deur SAMSA) getoets word en SAMSA moet 'n veiligheidsertifikaat uitreik.
[63] tree
Kry 'n aansoekvorm by die Departement van Omgewingsake en Toerisme.
s-663
train-s663
Kry 'n aansoekvorm by die Departement van Omgewingsake en Toerisme.
[64] tree
Jy moet 'n visvangsregtehouer wees (jy het reeds aansoek gedoen en visvangsregte is reeds toegestaan).
s-664
train-s664
Jy moet 'n visvangsregtehouer wees (jy het reeds aansoek gedoen en visvangsregte is reeds toegestaan).
[65] tree
Indien die eienaar van die vaartuig nie 'n visvangsregtehouer is nie, moet 'n kontrak wat aandui dat die vaartuigeienaar die genoemde vaartuig mag gebruik, saam met jou aansoek om 'n vaartuiglisensie voorgelê of ingesluit word.
s-665
train-s665

[66] tree
Dui die tydsduur en aansoek om die visvangsektor waarin die vaartuig ontplooi gaan word, aan.
s-666
train-s666
Dui die tydsduur en aansoek om die visvangsektor waarin die vaartuig ontplooi gaan word, aan.
[67] tree
Vul die vorm in hoofletters en drukskrif in en verskaf 'n geskrewe motivering waar nodig.
s-667
train-s667
Vul die vorm in hoofletters en drukskrif in en verskaf 'n geskrewe motivering waar nodig.
[68] tree
Die doel van hierdie diens is om lede van die publiek in staat te stel om 'n klagte by die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) in te dien.
s-668
train-s668
Die doel van hierdie diens is om lede van die publiek in staat te stel om 'n klagte by die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) in te dien.
[69] tree
As jy 'n klagte by 'n nasionale OKD-kantoor indien, sal die saak vir ondersoek verwys word na die betrokke provinsiale kantoor (afhangende van die gebied waarin die voorval plaasgevind het).
s-669
train-s669

[70] tree
Klas II-klagte: 'n Klagte van nie-nakoming deur die SAPD ten opsigte van die Wet op Gesinsgeweld, 1998 (Wet 116 van 1998), met ander woorde indien 'n lid van die SAPD of MPD versuim het om gehoor te gee aan die bepalings van die Wet op Gesinsgeweld.
s-670
train-s670

[71] tree
Klas III-klagte: 'n Klagte wat beweer dat 'n polisiebeampte of polisiebeamptes 'n oortreding begaan het wat gelei het tot liggaamlike beserings wat so ernstig was dat dit hospitaalbehandeling vereis het.
s-671
train-s671

[72] tree
Hierdie wandaad of oortreding moes gebeur het terwyl 'n persoon in polisieaanhouding was.
s-672
train-s672
Hierdie wandaad of oortreding moes gebeur het terwyl 'n persoon in polisieaanhouding was.
[73] tree
Klas IV-klagte: 'n Klagte wat beweer dat 'n lid van die SAPD of MPD 'n ander oortreding as bogenoemde begaan het, of 'n wandaad gepleeg het wat nie die dood van of ernstige liggaamlike leed aan iemand tot gevolg gehad het nie.
s-673
train-s673

[74] tree
Klas V-klagte: 'n Klag wat buite die omvang van die mandaat of beleid van die OKD val.
s-674
train-s674
Klas V-klagte: 'n Klag wat buite die omvang van die mandaat of beleid van die OKD val.
[75] tree
Klagtes oor voorvalle wat plaasgevind het voor die totstandkoming van die OKD, met ander woorde alle voorvalle wat voor April 1997 plaasgevind het.
s-675
train-s675
Klagtes oor voorvalle wat plaasgevind het voor die totstandkoming van die OKD, met ander woorde alle voorvalle wat voor April 1997 plaasgevind het.
[76] tree
Dit sluit ook voorvalle in wat meer as 'n jaar voordat dit by die OKD aangemeld is, plaasgevind het, tensy daar buitengewone omstandighede is.
s-676
train-s676
Dit sluit ook voorvalle in wat meer as 'n jaar voordat dit by die OKD aangemeld is, plaasgevind het, tensy daar buitengewone omstandighede is.
[77] tree
Klagtes teen die personeel van Korrektiewe Dienste, hofbeamptes en lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Verdedigingsmag.
s-677
train-s677
Klagtes teen die personeel van Korrektiewe Dienste, hofbeamptes en lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Verdedigingsmag.
[78] tree
Jy kan 'n klagte persoonlik, per telefoon, per brief of per e-pos by jou naaste OKD-kantoor indien.
s-678
train-s678
Jy kan 'n klagte persoonlik, per telefoon, per brief of per e-pos by jou naaste OKD-kantoor indien.
[79] tree
Persoonlike klagtes of dié per telefoon moet tydens besigheidsure (tussen 08:00 en 16:00) ingedien word.
s-679
train-s679
Persoonlike klagtes of dié per telefoon moet tydens besigheidsure (tussen 08:00 en 16:00) ingedien word.
[80] tree
Vul 'n klagteverslagvorm (vorm 1) in en faks dit na jou naaste OKD-kantoor.
s-680
train-s680
Vul 'n klagteverslagvorm (vorm 1) in en faks dit na jou naaste OKD-kantoor.
[81] tree
Die OKD kan jou vra om bykomende inligting te verstrek voor hulle 'n klagte kan ondersoek.
s-681
train-s681
Die OKD kan jou vra om bykomende inligting te verstrek voor hulle 'n klagte kan ondersoek.
[82] tree
Indien jy persoonlik na die OKD-kantoor kom, moet jy die gevallewerker of -ontleder raadpleeg.
s-682
train-s682
Indien jy persoonlik na die OKD-kantoor kom, moet jy die gevallewerker of -ontleder raadpleeg.
[83] tree
As 'n individu 'n belasbare inkomste verdien wat nie onderworpe is aan aftrekkings vir standaard inkomstebelasting op werknemers (SIBW) of die lopende betaalstelsel (LBS), (bv. rente, huur of besigheidsinkomste) nie, moet hy of sy voorlopige belasting op hierdie inkomste betaal.
s-683
train-s683

[84] tree
Voorlopige belastingbetalings geskied op 'n sesmaandelikse basis.
s-684
train-s684
Voorlopige belastingbetalings geskied op 'n sesmaandelikse basis.
[85] tree
Voorlopige belasting is bedoel om belastingbetalers te help om hulle belastingverpligtinge op 'n deurlopende basis na te kom in plaas daarvan om een maal per jaar 'n groot bedrag te moet betaal wanneer hulle aangeslaan word.
s-685
train-s685

[86] tree
Die voorlopige belasting wat betaal is, sal verreken word teen die finale inkomstebelasting (normale belasting) wat die individu in die betrokke belastingjaar moet betaal.
s-686
train-s686

[87] tree
'n Persoon wat vir die betaling van voorlopige belasting aanspreeklik word, moet binne 30 dae nadat hy of sy aanspreeklik geword het skriftelik om registrasie by die plaaslike takkantoor van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aansoek doen.
s-687
train-s687

[88] tree
Versuim om dit te doen, sal lei tot rente en boetes op laat betalings en bykomende belasting vir die laat indiening van opgawes.
s-688
train-s688
Versuim om dit te doen, sal lei tot rente en boetes op laat betalings en bykomende belasting vir die laat indiening van opgawes.
[89] tree
Die betaaldatum vir voorlopige belasting vir die eerste periode is binne ses maande na die begin van die belastingjaar.
s-689
train-s689
Die betaaldatum vir voorlopige belasting vir die eerste periode is binne ses maande na die begin van die belastingjaar.
[90] tree
Die eerste voorlopige belastingbetaling moet gelykstaande wees aan die helfte van die belasting waarvoor die belastingbetaler vir die volle belastingjaar aanspreeklik is.
s-690
train-s690

[91] tree
Maak betalings op die voorgeskrewe IRP 6-aanslag se betalingsadvies, op of vóór voorgeskrewe die betaaldatums.
s-691
train-s691
Maak betalings op die voorgeskrewe IRP 6-aanslag se betalingsadvies, op of vóór voorgeskrewe die betaaldatums.
[92] tree
Die SAID sal die nodige vorms aan geregistreerde voorlopige belastingbetalers stuur.
s-692
train-s692
Die SAID sal die nodige vorms aan geregistreerde voorlopige belastingbetalers stuur.
[93] tree
As jy by enige tak van Absa, FNB of Nedbank oor die toonbank betaal, hoef jy nie meer 'n bankrekeningnommer en bankkode te verstrek wanneer jy betalings maak nie.
s-693
train-s693

[94] tree
Dieselfde geld ook vir alle kliënte van Absa, FNB, Nedbank en Standard Bank wat die internetbankdiens gebruik.
s-694
train-s694
Dieselfde geld ook vir alle kliënte van Absa, FNB, Nedbank en Standard Bank wat die internetbankdiens gebruik.
[95] tree
Betalings wat nie sowel die betalingsverwysingsnommer as die begunstigde se ID-nommer (soos hierbo genoem is) bevat nie, sal nie aanvaar word nie.
s-695
train-s695
Betalings wat nie sowel die betalingsverwysingsnommer as die begunstigde se ID-nommer (soos hierbo genoem is) bevat nie, sal nie aanvaar word nie.
[96] tree
Indien die laaste dag vir betaling op 'n openbare vakansiedag of oor die naweek val, moet betaling op die laaste werksdag voor die openbare vakansiedag of naweek geskied.
s-696
train-s696

[97] tree
Meer inligting is op die SAID-webwerf, www.sars.gov.za, te kry.
s-697
train-s697
Meer inligting is op die SAID-webwerf, www.sars.gov.za, te kry.
[98] tree
IRP 6-opgawes vir die eerste periode moet ingehandig word al toon jou berekeninge dat jy geen voorlopige belasting hoef te betaal nie.
s-698
train-s698
IRP 6-opgawes vir die eerste periode moet ingehandig word al toon jou berekeninge dat jy geen voorlopige belasting hoef te betaal nie.
[99] tree
As die eerste voorlopige belastingbetaling gebaseer is op 'n beraamde belasbare inkomste wat minder as die basiese bedrag is, moet 'n versoek en motivering aangeheg word.
s-699
train-s699

[100] tree
Op die IRP 6-opgawe vir die eerste periode is daar nou ruimte waar jy so 'n versoek moet motiveer.
s-700
train-s700
Op die IRP 6-opgawe vir die eerste periode is daar nou ruimte waar jy so 'n versoek moet motiveer.

Edit as listText viewDependency trees