Sentence view

Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms

LanguageAfrikaans
ProjectAfriBooms
Corpus Parttrain

showing 301 - 400 of 1315 • previousnext

[1] tree
Indien die vaartuig nie die genomineerde vaartuig ingevolge die proses van die toekenning van regte is nie, moet die aansoeker 'n vaartuigoordrag-aansoekvorm invul.
s-301
train-s301

[2] tree
Om magtiging te verkry dat die vaartuig aan visvangs mag deelneem, moet die aansoeker 'n aansoekvorm vir 'n visvangspermit invul ooreenkomstig die sektor waarin die vaartuig vir visvangs gebruik gaan word.
s-302
train-s302

[3] tree
Indien die aansoeker voorsien dat die vaartuig tydens die huurtermyn dalk ook in die diepsee sal visvang, moet 'n hy ook 'n aansoekvorm vir 'n diepsee-lisensie invul.
s-303
train-s303

[4] tree
Die program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (LRAD) is daarop gemik om voorheen benadeelde persone uit die swart, kleurling- en Indiërgemeenskap te help om grond of landbou-implemente spesifiek vir landboudoeleindes aan te koop.
s-304
train-s304

[5] tree
Suksesvolle boere wat hulle bedrywighede wil uitbrei, mag om bykomende toekennings aansoek doen, maar die totale bedrag aan LRAD-toekennings mag nie R100 000 oorskry nie.
s-305
train-s305

[6] tree
As jy bykomende kapitaal nodig het om 'n landbouprojek te begin of uit te brei, moet jy by 'n bank aansoek doen.
s-306
train-s306
As jy bykomende kapitaal nodig het om 'n landbouprojek te begin of uit te brei, moet jy by 'n bank aansoek doen.
[7] tree
Identifiseer die grond wat jy wil aankoop, tensy jy reeds toegang tot grond het, byvoorbeeld landbougrond.
s-307
train-s307
Identifiseer die grond wat jy wil aankoop, tensy jy reeds toegang tot grond het, byvoorbeeld landbougrond.
[8] tree
Nader die Departement van Grondsake of jou plaaslike landbouvoorligtingsbeampte om vir die toekenning aansoek te doen.
s-308
train-s308
Nader die Departement van Grondsake of jou plaaslike landbouvoorligtingsbeampte om vir die toekenning aansoek te doen.
[9] tree
'n Waardasieverslag.
s-309
train-s309
'n Waardasieverslag.
[10] tree
Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996) verskaf die grondslag vir die transformasie en ontwikkeling van die kurrikulum in Suid-Afrika.
s-310
train-s310

[11] tree
Heel die verdelings van die verlede en skep 'n samelewing gegrond op demokratiese waardes, sosiale geregtigheid en fundamentele menseregte.
s-311
train-s311
Heel die verdelings van die verlede en skep 'n samelewing gegrond op demokratiese waardes, sosiale geregtigheid en fundamentele menseregte.
[12] tree
die grondslag vir 'n demokratiese en oop samelewing waarin regering op die wil van die bevolking gegrondves is en elke burger gelyk deur die reg beskerm word.
s-312
train-s312
Lê die grondslag vir 'n demokratiese en oop samelewing waarin regering op die wil van die bevolking gegrondves is en elke burger gelyk deur die reg beskerm word.
[13] tree
Verhoog die lewensgehalte van alle burgers en ontsluit die potensiaal van elke mens.
s-313
train-s313
Verhoog die lewensgehalte van alle burgers en ontsluit die potensiaal van elke mens.
[14] tree
Bou 'n verenigde en demokratiese Suid-Afrika wat sy regmatige plek as 'n soewereine staat in die gemeenskap van nasies kan inneem.
s-314
train-s314
Bou 'n verenigde en demokratiese Suid-Afrika wat sy regmatige plek as 'n soewereine staat in die gemeenskap van nasies kan inneem.
[15] tree
Onderwys en die kurrikulum speel 'n belangrike rol in die verwesenliking van hierdie doelwitte.
s-315
train-s315
Onderwys en die kurrikulum speel 'n belangrike rol in die verwesenliking van hierdie doelwitte.
[16] tree
Die kurrikulum is daarop gerig om die volle potensiaal van elke leerder as burger van 'n demokratiese Suid-Afrika te ontwikkel.
s-316
train-s316
Die kurrikulum is daarop gerig om die volle potensiaal van elke leerder as burger van 'n demokratiese Suid-Afrika te ontwikkel.
[17] tree
Uitkomsgebaseerde onderwys vorm die grondslag vir die kurrikulum in Suid-Afrika.
s-317
train-s317
Uitkomsgebaseerde onderwys vorm die grondslag vir die kurrikulum in Suid-Afrika.
[18] tree
Dit strewe daarna om alle leerders in staat te stel om tot hul maksimum vermoë te presteer.
s-318
train-s318
Dit strewe daarna om alle leerders in staat te stel om tot hul maksimum vermoë te presteer.
[19] tree
Dit word gedoen deur die uitkomste wat aan die einde van die proses bereik moet word, uiteen te sit.
s-319
train-s319
Dit word gedoen deur die uitkomste wat aan die einde van die proses bereik moet word, uiteen te sit.
[20] tree
Die uitkomste beklemtoon 'n leerdergerigte en aktiwiteits-gebaseerde benadering tot onderwys.
s-320
train-s320
Die uitkomste beklemtoon 'n leerdergerigte en aktiwiteits-gebaseerde benadering tot onderwys.
[21] tree
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring bou die leeruitkomste vir die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband vir graad R-9 (vir skole) op die kritieke en ontwikkelingsuitkomste wat deur die Grondwet geïnspireer is en in 'n demokratiese proses ontwikkel is.
s-321
train-s321

[22] tree
Identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke.
s-322
train-s322
Identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke.
[23] tree
Werk doeltreffend saam met ander as lede van 'n span, groep, organisasie en gemeenskap.
s-323
train-s323
Werk doeltreffend saam met ander as lede van 'n span, groep, organisasie en gemeenskap.
[24] tree
Organiseer en bestuur hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend.
s-324
train-s324
Organiseer en bestuur hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend.
[25] tree
Versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities.
s-325
train-s325
Versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities.
[26] tree
Kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en / of taalvaardighede in verskillende vorme.
s-326
train-s326
Kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en / of taalvaardighede in verskillende vorme.
[27] tree
Gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon.
s-327
train-s327
Gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon.
[28] tree
Begryp dat die wêreld 'n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie.
s-328
train-s328
Begryp dat die wêreld 'n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie.
[29] tree
Dink na oor en ondersoek 'n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer.
s-329
train-s329
Dink na oor en ondersoek 'n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer.
[30] tree
Neem as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel.
s-330
train-s330
Neem as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel.
[31] tree
Is kultureel en esteties sensitief in verskeie sosiale kontekste.
s-331
train-s331
Is kultureel en esteties sensitief in verskeie sosiale kontekste.
[32] tree
Ondersoek opleidings- en beroepsmoontlikhede.
s-332
train-s332
Ondersoek opleidings- en beroepsmoontlikhede.
[33] tree
Ontwikkel entrepreneursgeleenthede.
s-333
train-s333
Ontwikkel entrepreneursgeleenthede.
[34] tree
Vraagstukke soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, ouderdom, gestremdheid en uitdagings soos MIV / VIGS beïnvloed die graad waartoe en die manier waarop leerders aan skoling kan deelneem.
s-334
train-s334

[35] tree
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) volg 'n inklusiewe benadering deur minimum vereistes vir alle leerders te spesifiseer.
s-335
train-s335
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) volg 'n inklusiewe benadering deur minimum vereistes vir alle leerders te spesifiseer.
[36] tree
Al die leerareaverklarings probeer om 'n bewustheid van die verband tussen sosiale geregtigheid, menseregte, 'n gesonde omgewing en inklusiwiteit te skep.
s-336
train-s336

[37] tree
Leerders word ook aangemoedig om kennis van en begrip vir die ryk diversiteit van hierdie land, insluitend die kulturele, godsdienstige en etniese komponente van hierdie diversiteit, te ontwikkel.
s-337
train-s337

[38] tree
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
s-338
train-s338
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
[39] tree
Elke leerareaverklaring identifiseer die hoofleeruitkomste wat teen die einde van graad 9 bereik moet word.
s-339
train-s339
Elke leerareaverklaring identifiseer die hoofleeruitkomste wat teen die einde van graad 9 bereik moet word.
[40] tree
Elke leerareaverklaring spesifiseer ook die assesseringstandaarde wat dit moontlik sal maak om die leeruitkomste te bereik.
s-340
train-s340
Elke leerareaverklaring spesifiseer ook die assesseringstandaarde wat dit moontlik sal maak om die leeruitkomste te bereik.
[41] tree
Assesseringstandaarde word vir elke graad omskryf en beskryf die diepte en wydte van wat leerders behoort te weet en waartoe hulle in staat moet wees.
s-341
train-s341

[42] tree
Elke leerareaverklaring se assesseringstandaarde toon hoe konseptuele en vaardigheidsontwikkeling oor tyd heen kan plaasvind.
s-342
train-s342
Elke leerareaverklaring se assesseringstandaarde toon hoe konseptuele en vaardigheidsontwikkeling oor tyd heen kan plaasvind.
[43] tree
Assesseringstandaarde kan sowel binne grade as oor grade heen geïntegreer word.
s-343
train-s343
Assesseringstandaarde kan sowel binne grade as oor grade heen geïntegreer word.
[44] tree
Die bereiking van 'n optimale verhouding tussen integrasie oor leerareas heen (waar nodig en opvoedkundig korrek) en konseptuele progressie is sentraal tot hierdie kurrikulum.
s-344
train-s344

[45] tree
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring is gerig op die bevordering van sowel toewyding as bevoegdheid onder onderwysers, wat verantwoordelik vir die ontwikkeling van hul eie leerprogramme sal wees.
s-345
train-s345

[46] tree
Ten einde hierdie proses te steun, sal die Departement van Onderwys beleidsriglyne wat op elke leerareaverklaring gebaseer is, verskaf.
s-346
train-s346
Ten einde hierdie proses te steun, sal die Departement van Onderwys beleidsriglyne wat op elke leerareaverklaring gebaseer is, verskaf.
[47] tree
Provinsies sal, waar nodig, verdere riglyne ontwikkel ten einde voorsiening vir diversiteit te maak.
s-347
train-s347
Provinsies sal, waar nodig, verdere riglyne ontwikkel ten einde voorsiening vir diversiteit te maak.
[48] tree
Die onderliggende beginsels en waardes van die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring se leerareaverklarings is ook onderliggend aan die leerprogramme.
s-348
train-s348

[49] tree
Terwyl die leerareas die begrippe, vaardighede en waardes stipuleer wat per graad bereik moet word, spesifiseer leerprogramme die omvang van leer- en assesseringsaktiwiteite per fase.
s-349
train-s349

[50] tree
Leerprogramme bevat ook werkskedules wat die tempo en orde van hierdie aktiwiteite vir elke jaar verskaf, asook voorbeelde van lesplanne wat in enige gegewe tydperk geïmplementeer kan word.
s-350
train-s350

[51] tree
In die Grondslagfase is daar drie leerprogramme: Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardighede.
s-351
train-s351
In die Grondslagfase is daar drie leerprogramme: Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardighede.
[52] tree
In die Intermediêre Fase is Tale en Wiskunde afsonderlike leerprogramme.
s-352
train-s352
In die Intermediêre Fase is Tale en Wiskunde afsonderlike leerprogramme.
[53] tree
Leerprogramme moet verseker dat die voorgeskrewe uitkomste vir elke leerarea doeltreffend en volledig gedek word.
s-353
train-s353
Leerprogramme moet verseker dat die voorgeskrewe uitkomste vir elke leerarea doeltreffend en volledig gedek word.
[54] tree
Skole kan, na aanleiding van hul organisatoriese vereistes, op die aantal en aard van ander leerprogramme in die Intermediêre Fase besluit, mits die nasionale prioriteite en ontwikkelingsbehoeftes van leerders in 'n fase in ag geneem word.
s-354
train-s354

[55] tree
In die Senior Fase is daar agt leerprogramme gebaseer op die leerareaverklarings.
s-355
train-s355
In die Senior Fase is daar agt leerprogramme gebaseer op die leerareaverklarings.
[56] tree
Kragtens die Wet op die Indiensneming van Opvoeders (1998), sal die formele skooldag vir opvoeders sewe uur wees.
s-356
train-s356
Kragtens die Wet op die Indiensneming van Opvoeders (1998), sal die formele skooldag vir opvoeders sewe uur wees.
[57] tree
Kragtens die Wet op Nasionale Onderwysbeleid (1996), is die formele onderrigtyd per week 35 uur.
s-357
train-s357
Kragtens die Wet op Nasionale Onderwysbeleid (1996), is die formele onderrigtyd per week 35 uur.
[58] tree
Staatskoerant nr. 23406, Vol. 443, Mei 2002, bladsy 26 en 27.
s-358
train-s358
Staatskoerant nr. 23406, Vol. 443, Mei 2002, bladsy 26 en 27.
[59] tree
Elke leerareaverklaring bevat 'n omvattende afdeling oor assessering.
s-359
train-s359
Elke leerareaverklaring bevat 'n omvattende afdeling oor assessering.
[60] tree
'n Uitkomsgebaseerde raamwerk gebruik assesseringsmetodes wat uiteenlopende kontekstuele faktore omvat.
s-360
train-s360
'n Uitkomsgebaseerde raamwerk gebruik assesseringsmetodes wat uiteenlopende kontekstuele faktore omvat.
[61] tree
Assessering behoort doeltreffende aanduidings van leerderprestasie te verskaf en behoort te verseker dat leerders kennis en vaardighede integreer en toepas.
s-361
train-s361

[62] tree
Assessering behoort leerders ook te help om hul eie prestasievlak te evalueer, om doelwitte vir vordering te stel en om verdere leer aan te moedig.
s-362
train-s362
Assessering behoort leerders ook te help om hul eie prestasievlak te evalueer, om doelwitte vir vordering te stel en om verdere leer aan te moedig.
[63] tree
Alle onderwysers en ander opvoeders lewer 'n kernbydrae tot die transformasie van onderwys in Suid-Afrika.
s-363
train-s363
Alle onderwysers en ander opvoeders lewer 'n kernbydrae tot die transformasie van onderwys in Suid-Afrika.
[64] tree
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) stel onderwysers in die vooruitsig wat gekwalifiseer, bekwaam, toegewyd en deernisvol is.
s-364
train-s364

[65] tree
Hulle sal in staat wees om die verskeie rolle wat in die Norme en Standaarde vir Opvoeders beskryf word, te vervul.
s-365
train-s365
Hulle sal in staat wees om die verskeie rolle wat in die Norme en Standaarde vir Opvoeders beskryf word, te vervul.
[66] tree
Hiervolgens word onderwysers as fasiliteerders van leer, vertolkers en ontwerpers van leerprogramme en leerstof, leiers, administrateurs en bestuurders, vakkundiges, navorsers en lewenslange leerders, gemeenskapslede, burgers en beraders, assessors en deskundiges van leerareas of leerfases beskou.
s-366
train-s366

[67] tree
Die bevordering van waardes is nie slegs belangrik vir persoonlike ontwikkeling nie, maar ook om te verseker dat 'n nasionale Suid-Afrikaanse identiteit gebou word op waardes wat verskillend is van dié wat apartheidsonderwys onderlê het.
s-367
train-s367

[68] tree
Die soort leerder wat in die vooruitsig gestel word, is een wat met hierdie waardes besiel sal wees en wat in die belange van 'n samelewing gegrond op agting vir demokrasie, gelykheid, menswaardigheid, lewe en sosiale geregtigheid sal optree.
s-368
train-s368

[69] tree
Die kurrikulum stel in die vooruitsig 'n lewenslange leerder wat vrymoedig en onafhanklik, geletterd, gesyferd, veelvaardig en deernisvol is, met respek vir die omgewing en met die vermoë om as 'n kritiese en aktiewe burger aan die samelewing deel te neem.
s-369
train-s369

[70] tree
Die leerareaverklaring vir elke amptelike taal verskyn in drie afsonderlike dele: Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal.
s-370
train-s370
Die leerareaverklaring vir elke amptelike taal verskyn in drie afsonderlike dele: Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal.
[71] tree
In 'n veeltalige land soos Suid-Afrika is dit belangrik dat leerders 'n hoë taalbevoegdheidsvlak in minstens twee tale bereik en dat hulle in staat is om in ander tale te kommunikeer.
s-371
train-s371

[72] tree
Die Tale-leerarea volg die Departement van Onderwys se taal-in-onderwys-beleid.
s-372
train-s372
Die Tale-leerarea volg die Departement van Onderwys se taal-in-onderwys-beleid.
[73] tree
Hierdie beleid gee aan skoolbeheerrade die verantwoordelikheid om 'n taalbeleid vir skole te kies wat gepas vir hul omstandighede is en wat by die beleid van toevoegende veeltaligheid aansluit.
s-373
train-s373

[74] tree
Die Tale-leerareaverklaring verskaf 'n kurrikulum wat ondersteunend is van watter besluit 'n skool ook al neem.
s-374
train-s374
Die Tale-leerareaverklaring verskaf 'n kurrikulum wat ondersteunend is van watter besluit 'n skool ook al neem.
[75] tree
Alle leerders leer hul huistaal en minstens een addisionele amptelike taal.
s-375
train-s375
Alle leerders leer hul huistaal en minstens een addisionele amptelike taal.
[76] tree
Leerders raak bevoeg in 'n addisionele taal, terwyl hul huistaal gebruik en ontwikkel word.
s-376
train-s376
Leerders raak bevoeg in 'n addisionele taal, terwyl hul huistaal gebruik en ontwikkel word.
[77] tree
Alle leerders leer 'n Afrika-taal vir minstens ses jaar teen die einde van die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband.
s-377
train-s377
Alle leerders leer 'n Afrika-taal vir minstens ses jaar teen die einde van die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband.
[78] tree
In sommige omstandighede kan dit as 'n tweede addisionele taal geleer word.
s-378
train-s378
In sommige omstandighede kan dit as 'n tweede addisionele taal geleer word.
[79] tree
Die huistaal-assesseringstandaarde veronderstel dat leerders wat skool begin, die taal kan verstaan en kan praat.
s-379
train-s379
Die huistaal-assesseringstandaarde veronderstel dat leerders wat skool begin, die taal kan verstaan en kan praat.
[80] tree
Dit ondersteun die ontwikkeling van hierdie bevoegdheid, veral ten opsigte van verskillende soorte geletterdheid (lees-, skryf-, visuele en kritiese geletterdheid).
s-380
train-s380

[81] tree
Dit verskaf 'n sterk kurrikulum om die taal van onderrig en leer (TOL) te ondersteun.
s-381
train-s381
Dit verskaf 'n sterk kurrikulum om die taal van onderrig en leer (TOL) te ondersteun.
[82] tree
Die eerste addisionele taal veronderstel dat leerders nie noodwendig enige kennis van die taal het wanneer hulle skool begin nie.
s-382
train-s382
Die eerste addisionele taal veronderstel dat leerders nie noodwendig enige kennis van die taal het wanneer hulle skool begin nie.
[83] tree
Die kurrikulum begin deur leerders se vermoë om die taal te verstaan en te praat, te ontwikkel.
s-383
train-s383
Die kurrikulum begin deur leerders se vermoë om die taal te verstaan en te praat, te ontwikkel.
[84] tree
Op hierdie fondament word geletterdheid gebou.
s-384
train-s384
Op hierdie fondament word geletterdheid gebou.
[85] tree
Leerders is in staat om die geletterdhede wat hulle in hul huistaal verwerf het, na die eerste addisionele taal oor te dra.
s-385
train-s385
Leerders is in staat om die geletterdhede wat hulle in hul huistaal verwerf het, na die eerste addisionele taal oor te dra.
[86] tree
Die kurrikulum verskaf sterk ondersteuning aan leerders wat hul eerste addisionele taal in die een of ander stadium tydens die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband as onderrigtaal sal gebruik.
s-386
train-s386

[87] tree
Teen die einde van graad 9 behoort hierdie leerders hul huis- en eerste addisionele taal doeltreffend en vrymoedig vir verskeie doeleindes, asook vir leer, te gebruik.
s-387
train-s387

[88] tree
Die tweede addisionele taal is bedoel vir leerders wat drie tale wil leer.
s-388
train-s388
Die tweede addisionele taal is bedoel vir leerders wat drie tale wil leer.
[89] tree
Die derde taal kan 'n amptelike of 'n vreemde taal wees.
s-389
train-s389
Die derde taal kan 'n amptelike of 'n vreemde taal wees.
[90] tree
Die assesseringstandaarde verseker dat leerders in staat is om die taal vir algemene kommunikatiewe doeleindes te gebruik.
s-390
train-s390
Die assesseringstandaarde verseker dat leerders in staat is om die taal vir algemene kommunikatiewe doeleindes te gebruik.
[91] tree
Daar word veronderstel dat minder tyd aan die leer van die tweede addisionele taal as aan die huistaal of eerste addisionele taal toegeken sal word.
s-391
train-s391
Daar word veronderstel dat minder tyd aan die leer van die tweede addisionele taal as aan die huistaal of eerste addisionele taal toegeken sal word.
[92] tree
Daar word aanbeveel dat leerders se huistaal so ver moontlik vir die doel van leer en onderrig gebruik word.
s-392
train-s392
Daar word aanbeveel dat leerders se huistaal so ver moontlik vir die doel van leer en onderrig gebruik word.
[93] tree
Dit is veral belangrik in die Grondslagfase wanneer kinders leer lees en skryf.
s-393
train-s393
Dit is veral belangrik in die Grondslagfase wanneer kinders leer lees en skryf.
[94] tree
Die addisionele taal behoort so vroeg moontlik as vak bekendgestel te word.
s-394
train-s394
Die addisionele taal behoort so vroeg moontlik as vak bekendgestel te word.
[95] tree
Die huistaal behoort so lank moontlik saam met die addisionele taal gebruik te word.
s-395
train-s395
Die huistaal behoort so lank moontlik saam met die addisionele taal gebruik te word.
[96] tree
Indien 'n leerder by 'n skool inskryf waar die taal van onderrig en leer 'n addisionele taal vir die leerder is, behoort onderwysers en die skool voorsiening te maak vir spesiale ondersteuning en addisionele leer in die addisionele taal, totdat dit vir die leerder moontlik is om doeltreffend in die onderrigtaal te leer.
s-396
train-s396

[97] tree
Taal is sentraal in ons lewens.
s-397
train-s397
Taal is sentraal in ons lewens.
[98] tree
Ons kommunikeer en verstaan ons wêreld deur taal.
s-398
train-s398
Ons kommunikeer en verstaan ons wêreld deur taal.
[99] tree
Taal vorm dus ons identiteit en ons kennis.
s-399
train-s399
Taal vorm dus ons identiteit en ons kennis.
[100] tree
Tale het 'n aantal belangrike doelwitte wat in die Tale-leerareaverklaring weerspieël word.
s-400
train-s400
Tale het 'n aantal belangrike doelwitte wat in die Tale-leerareaverklaring weerspieël word.

Edit as listText viewDependency trees