Sentence view
Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms
Language | Afrikaans |
---|
Project | AfriBooms |
---|
Corpus Part | train |
---|
showing 201 - 300 of 1315 • previous • next
Geen spesie wat deur die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora gelys is, mag ingevoer word nie.
s-201
train-s201
Geen spesie wat deur die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora gelys is, mag ingevoer word nie.
As 'n uitvoerpermit vir die perlemoenspesie aan jou uitgereik is, moet jy ook vir elke besending perlemoen 'n CITES-sertifikaat hê.
s-202
train-s202
As 'n uitvoerpermit vir die perlemoenspesie aan jou uitgereik is, moet jy ook vir elke besending perlemoen 'n CITES-sertifikaat hê.
Vir elke uitvoerpermit wat vir grootoog-tuna, suidelike blouvin-tuna, swaardvis, Antarktiese tandvis en Patagoniese tandvis uitgereik is, moet jy vir elke besending ook die betrokke vangsstatistiek-dokument hê.
s-203
train-s203

Vangsstatistiek-dokumente is by die Departement Omgewingsake en Toerisme, Tak: Mariene en Kusbestuur, Direktoraat Kus- en Diepseevisserybestuur te kry.
s-204
train-s204

Doen om 'n uitvoerpermit aansoek.
s-205
train-s205
Doen om 'n uitvoerpermit aansoek.
Kry 'n uitvoer-aansoekvorm en die CITES-aansoekvorm by die Mariene- en Kusbestuurskantoor (die kontakbesonderhede verskyn onder), of by 'n takkantoor van die Departement van Omgewingsake en Toerisme, of laai die vorms van http://www.mcm-deat.gov.za af.
s-206
train-s206
Kry 'n uitvoer-aansoekvorm en die CITES-aansoekvorm by die Mariene- en Kusbestuurskantoor (die kontakbesonderhede verskyn onder), of by 'n takkantoor van die Departement van Omgewingsake en Toerisme, of laai die vorms van http:
www.mcm-deat.gov.za af.
Lees die aansoekvorm noukeurig deur en sorg dat jy aan al die aansoekvereistes en -voorwaardes voldoen.
s-207
train-s207
Lees die aansoekvorm noukeurig deur en sorg dat jy aan al die aansoekvereistes en -voorwaardes voldoen.
Stel jou naaste tak van die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde van jou uitvoerbesending in kennis as die vis wat jy wil uitvoer nie vars is nie en nie vir menslike verbruik bedoel is nie.
s-208
train-s208

As die vis wel vars en vir menslike verbruik bedoel is, moet jy die Hawegesondheid in kennis stel.
s-209
train-s209
As die vis wel vars en vir menslike verbruik bedoel is, moet jy die Hawegesondheid in kennis stel.
Jy moet 'n aansoekfooi van R225 (BTW ingesluit) betaal.
s-210
train-s210
Jy moet 'n aansoekfooi van R225 (BTW ingesluit) betaal.
Vul die aansoekvorm om 'n uitvoerpermit in, onderteken dit en pos dit saam met die nodige dokumente aan die kantoor van Mariene en Kusbestuur (die adres verskyn onder).
s-211
train-s211

Die oorspronklike aansoek moet gepos word, anders sal 'n permit nie uitgereik word nie.
s-212
train-s212
Die oorspronklike aansoek moet gepos word, anders sal 'n permit nie uitgereik word nie.
Om vis op kommersiële grondslag in te voer, beteken dat jy aan aktiwiteite soos die invoer van seewatervis vir handelsdoeleindes deelneem.
s-213
train-s213
Om vis op kommersiële grondslag in te voer, beteken dat jy aan aktiwiteite soos die invoer van seewatervis vir handelsdoeleindes deelneem.
Om seewatervis te mag invoer, moet jy aansoek doen om 'n invoerpermit, wat deur die Minister van Omgewingsake en Toerisme of die gedelegeerde gesagsowerheid toegeken word.
s-214
train-s214

Niemand mag seewatervis sonder 'n permit invoer nie.
s-215
train-s215
Niemand mag seewatervis sonder 'n permit invoer nie.
Wanneer die bestaande invoerpermit verval, moet jy om 'n nuwe invoerpermit aansoek doen.
s-216
train-s216
Wanneer die bestaande invoerpermit verval, moet jy om 'n nuwe invoerpermit aansoek doen.
Versuim om die permitvoorwaardes na te kom, kan tot opheffing of kansellasie van jou permit lei.
s-217
train-s217
Versuim om die permitvoorwaardes na te kom, kan tot opheffing of kansellasie van jou permit lei.
NB: Hierdie invoerpermit sluit varswatervis uit, want dit word deur die Departement van Landbou geadministreer.
s-218
train-s218
NB: Hierdie invoerpermit sluit varswatervis uit, want dit word deur die Departement van Landbou geadministreer.
'n Aansoek om 'n invoerpermit vir lewende varswatervis of tropiese vis moet by die Departement van Landbou ingedien word.
s-219
train-s219
'n Aansoek om 'n invoerpermit vir lewende varswatervis of tropiese vis moet by die Departement van Landbou ingedien word.
Geen spesie wat deur die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora (CITES) gelys is, mag ingevoer word nie.
s-220
train-s220
Geen spesie wat deur die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora (CITES) gelys is, mag ingevoer word nie.
'n Invoerpermit vir die vang van enige perlemoen, kreef en ander spesie wat uiteengesit is in Bylae 4, 5 & 12 van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne, Wet 18 van 1998 (MLRA) sal vir elke besending geldig wees (3 weke vanaf die datum van uitreiking).
s-221
train-s221

Slegs bevrore heel krap (of stukke krap) wat wat elk 600 g of meer weeg, en hoogstens 25 ton daarvan, mag (jaarliks) ingevoer word.
s-222
train-s222
Slegs bevrore heel krap (of stukke krap) wat wat elk 600 g of meer weeg, en hoogstens 25 ton daarvan, mag (jaarliks) ingevoer word.
Lewende krap mag glad nie ingevoer word nie.
s-223
train-s223
Lewende krap mag glad nie ingevoer word nie.
Bekom 'n aansoekvorm deur 'n versoek aan Mariene- en Kusbestuur se bestuurskantoor te rig (die kontakbesonderhede verskyn onder), of kry 'n vorm by die Departement van Omgewingsake en Toerisme se takkantoor, of laai 'n vorm by http://www.mcm-deat.gov.za af.
s-224
train-s224
Bekom 'n aansoekvorm deur 'n versoek aan Mariene- en Kusbestuur se bestuurskantoor te rig (die kontakbesonderhede verskyn onder), of kry 'n vorm by die Departement van Omgewingsake en Toerisme se takkantoor, of laai 'n vorm by http:
www.mcm-deat.gov.za af.
Lees die aansoekvorm noukeurig deur om seker te maak dat jy aan al die aansoekvereistes en -voorwaardes voldoen.
s-225
train-s225
Lees die aansoekvorm noukeurig deur om seker te maak dat jy aan al die aansoekvereistes en -voorwaardes voldoen.
As die vis wat jy gaan invoer nie vars is nie en nie vir menslike gebruik bedoel is nie, moet jy jou naaste tak van die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde daarvan in kennis stel.
s-226
train-s226

Vul jou aansoekvorm in, onderteken dit en pos dit saam met die nodige ondersteunende dokumente aan Mariene- en Kustebestuur se bestuurskantoor (die adres verskyn onderaan).
s-227
train-s227
Vul jou aansoekvorm in, onderteken dit en pos dit saam met die nodige ondersteunende dokumente aan Mariene- en Kustebestuur se bestuurskantoor (die adres verskyn onderaan).
Die oorspronklike aansoek moet gepos word, anders sal 'n permit nie uitgereik word nie.
s-228
train-s228
Die oorspronklike aansoek moet gepos word, anders sal 'n permit nie uitgereik word nie.
Jy moet 'n aansoekfooi van R225 (BTW ingesluit) betaal (die bankbesonderhede verskyn onderaan).
s-229
train-s229
Jy moet 'n aansoekfooi van R225 (BTW ingesluit) betaal (die bankbesonderhede verskyn onderaan).
Jy kan vra dat die onderhoudsbedrag wat betaal word, verander moet word, hetsy omdat dit onvoldoende geword het of omdat jy nie langer kan bekostig om die huidige bedrag aan onderhoud te betaal nie.
s-230
train-s230

Kry meer inligting by die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling.
s-231
train-s231
Kry meer inligting by die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling.
Doen aansoek by die landdroshof in die distrik waar die persoon woon wat onderhoud betaal.
s-232
train-s232
Doen aansoek by die landdroshof in die distrik waar die persoon woon wat onderhoud betaal.
Vul die toepaslike aansoekvorm in en stuur dit saam met 'n inkomste-en-uitgawestaat aan die onderhoudsbeampte.
s-233
train-s233
Vul die toepaslike aansoekvorm in en stuur dit saam met 'n inkomste-en-uitgawestaat aan die onderhoudsbeampte.
Doen aansoek om wysiging van die bevel by die landdroskantoor in die distrik waar die persoon woon aan wie jy onderhoud betaal.
s-234
train-s234
Doen aansoek om wysiging van die bevel by die landdroskantoor in die distrik waar die persoon woon aan wie jy onderhoud betaal.
Vul die toepaslike vorm in en stuur dit aan die onderhoudsbeampte.
s-235
train-s235
Vul die toepaslike vorm in en stuur dit aan die onderhoudsbeampte.
'n Volledige inkomste-en-uitgawestaat, asook 'n verklaring waarin die redes vir die aansoek uiteengesit word, moet aan die onderhoudsbeampte gestuur word ongeag of jy die persoon is wat onderhoud ontvang en of jy die persoon is wat onderhoud betaal.
s-236
train-s236

Dieselfde prosedure as wanneer 'n onderhoudseis vir die eerste keer ingestel word, sal nou gevolg word.
s-237
train-s237
Dieselfde prosedure as wanneer 'n onderhoudseis vir die eerste keer ingestel word, sal nou gevolg word.
Jy sal as 'n gelyke behandel word, met waardigheid, respek en menslikheid.
s-238
train-s238
Jy sal as 'n gelyke behandel word, met waardigheid, respek en menslikheid.
Jou aansoek sal so gou en doeltreffend as moontlik hanteer word.
s-239
train-s239
Jou aansoek sal so gou en doeltreffend as moontlik hanteer word.
Jy kan enige klagte aanhangig maak by die onderhoudsondersoekbeampte; die onderhoudsbeampte; die bestuurder van die hof; die Streekshoof: Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, of die Sentrum vir Uitnemende Diens; die Nasionale Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se Onderhoudsprojek; of by die Direktoraat: Geslagsake.
s-240
train-s240

Tensy die balju vra vir 'n voorskot ten einde 'n eksekusiebevel vir onderhoud uit te voer, sal daar min of geen koste wees nie.
s-241
train-s241
Tensy die balju vra vir 'n voorskot ten einde 'n eksekusiebevel vir onderhoud uit te voer, sal daar min of geen koste wees nie.
Aangesien die registrasie van 'n maatskappy met aandelekapitaal ingewikkeld is, word aansoekers aangeraai om die dienste van 'n prokureur daarvoor te bekom.
s-242
train-s242

Die akte van oprigting en statute van 'n maatskappy moet spesiaal opgestel en aangepas word om by die maatskappy met aandelekapitaal te pas en dit moet deur 'n notaris, wat 'n professionele regspraktisyn is, gesertifiseer word.
s-243
train-s243

'n Openbare maatskappy kan Tabel A op die aansoekvorm volledig só aanvaar of dit laat aanpas met dien verstande dat dit steeds aan die vereistes van die Maatskappywet, 1973 voldoen.
s-244
train-s244

'n Privaat maatskappy kan Tabel B op die aansoekvorm volledig só aanvaar of dit laat aanpas met dien verstande dat dit steeds aan die vereistes van die Maatskappywet, 1973 voldoen.
s-245
train-s245

Tree met die Companies and Intellectual Property Registration Office in verbinding.
s-246
train-s246
Tree met die Companies and Intellectual Property Registration Office in verbinding.
Doen aansoek om 'n naam te reserveer deur vorm CM5 voor te lê- Aansoek om die reservering van 'n naam.
s-247
train-s247
Doen aansoek om 'n naam te reserveer deur vorm CM5 voor te lê- Aansoek om die reservering van 'n naam.
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
s-248
train-s248
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
Vul vorm CM29 in- Inhoud van register van direkteure, ouditeure en amptenare.
s-249
train-s249
Vul vorm CM29 in- Inhoud van register van direkteure, ouditeure en amptenare.
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
s-250
train-s250
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
Elke direkteur van die maatskappy moet een kopie van vorm CM47 invul.
s-251
train-s251
Elke direkteur van die maatskappy moet een kopie van vorm CM47 invul.
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
s-252
train-s252
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
Vul vorm CM31 in om toestemming te gee dat 'n persoon as ouditeur mag optree.
s-253
train-s253
Vul vorm CM31 in om toestemming te gee dat 'n persoon as ouditeur mag optree.
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
s-254
train-s254
Die vorm is by die Departement van Handel en Nywerheid te kry.
Vul vorm CM44 in- Akte van oprigting van 'n maatskappy met aandelekapitaal wat skedule 1 aanneem- invul.
s-255
train-s255
Vul vorm CM44 in- Akte van oprigting van 'n maatskappy met aandelekapitaal wat skedule 1 aanneem- invul.
Verleen formeel prokurasie (volmag) aan die prokureur, deur te verklaar dat jy hom of haar magtig om namens jou op te tree.
s-256
train-s256
Verleen formeel prokurasie (volmag) aan die prokureur, deur te verklaar dat jy hom of haar magtig om namens jou op te tree.
Dit is die dokument wat deur die Registrateur van Maatskappye onderteken en gestempel word sodra al die meegaande dokumente (wat hierbo gelys is) nagegaan en gefinaliseer is.
s-257
train-s257

Akte van oprigting plus CM2A, CM2B en CM2C indien daar meer as een aandeelhouer is, of CM2D indien daar net een aandeelhouer is.
s-258
train-s258
Akte van oprigting plus CM2A, CM2B en CM2C indien daar meer as een aandeelhouer is, of CM2D indien daar net een aandeelhouer is.
Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike, 1998 het op 15 November 2000 in werking getree.
s-259
train-s259
Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike, 1998 het op 15 November 2000 in werking getree.
Indien jy voor daardie datum volgens die gewoontereg reeds in 'n erkende huwelik was, word jou huwelik volgens die nuwe wet erken.
s-260
train-s260
Indien jy voor daardie datum volgens die gewoontereg reeds in 'n erkende huwelik was, word jou huwelik volgens die nuwe wet erken.
Indien 'n man reeds meer as een vrou het, word al die huwelike volgens die nuwe wet erken.
s-261
train-s261
Indien 'n man reeds meer as een vrou het, word al die huwelike volgens die nuwe wet erken.
Die Wet erken ook huwelike wat na hierdie datum volgens die gewoontereg voltrek is en stipuleer die reëls vir mense wat ingevolge die gewoontereg trou sodat hulle huwelik erken kan word.
s-262
train-s262

Albei partye in die huwelik moet ouer as agtien jaar wees.
s-263
train-s263
Albei partye in die huwelik moet ouer as agtien jaar wees.
Albei partye moet toestem om volgens die gewoontereg te trou.
s-264
train-s264
Albei partye moet toestem om volgens die gewoontereg te trou.
Die huwelik moet onderhandel word, gevier word en gesluit word ingevolge die gewoontereg.
s-265
train-s265
Die huwelik moet onderhandel word, gevier word en gesluit word ingevolge die gewoontereg.
Lobola is nie 'n noodsaaklike voorvereiste vir die geldigheid van 'n huwelik volgens die gewoontereg nie.
s-266
train-s266
Lobola is nie 'n noodsaaklike voorvereiste vir die geldigheid van 'n huwelik volgens die gewoontereg nie.
Neem kennis dat hierdie huwelike nog altyd ingevolge die gewoontereg erken is.
s-267
train-s267
Neem kennis dat hierdie huwelike nog altyd ingevolge die gewoontereg erken is.
Wanneer moet ek my huwelik registreer?
s-268
train-s268
Wanneer moet ek my huwelik registreer?
Indien jy voor 15 November 2000 ingevolge die gewoontereg getroud is, moet jy jou huwelik by die Departement van Binnelandse Sake registreer.
s-269
train-s269
Indien jy voor 15 November 2000 ingevolge die gewoontereg getroud is, moet jy jou huwelik by die Departement van Binnelandse Sake registreer.
Indien jy getroud is nadat die wet in werking getree het, moet jy jou huwelik binne drie maande na die huwelik registreer.
s-270
train-s270
Indien jy getroud is nadat die wet in werking getree het, moet jy jou huwelik binne drie maande na die huwelik registreer.
Huwelike volgens die Gewoontereg en Gemeenskap van Goedere?
s-271
train-s271
Huwelike volgens die Gewoontereg en Gemeenskap van Goedere?
Alle huwelike wat ingevolge die gewoontereg voltrek is nadat die Wet in werking getree het, is binne gemeenskap van goedere.
s-272
train-s272
Alle huwelike wat ingevolge die gewoontereg voltrek is nadat die Wet in werking getree het, is binne gemeenskap van goedere.
Dit beteken dat die man en vrou 'n gelyke aandeel het in bates, geld en eiendom en dit beteken ook dat albei die skuld deel.
s-273
train-s273
Dit beteken dat die man en vrou 'n gelyke aandeel het in bates, geld en eiendom en dit beteken ook dat albei die skuld deel.
Indien die partye verkies dat hulle huwelik op huweliksvoorwaarde berus moet hulle voor die huwelik 'n huweliksvoorwaardekontrak sluit.
s-274
train-s274
Indien die partye verkies dat hulle huwelik op huweliksvoorwaarde berus moet hulle voor die huwelik 'n huweliksvoorwaardekontrak sluit.
Indien hulle dit wil verander nadat hulle reeds getroud is, moet hulle by die Hoërhof aansoek doen.
s-275
train-s275
Indien hulle dit wil verander nadat hulle reeds getroud is, moet hulle by die Hoërhof aansoek doen.
Ingevolge die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike, 1998 geniet die vrou dieselfde regte en status as die man om te besluit oor wat met die eiendom gebeur.
s-276
train-s276

Ingevolge die gewoontereg het die vrou nou die handelingsbevoegdheid om 'n kontrak te sluit sonder die bystand van die man.
s-277
train-s277
Ingevolge die gewoontereg het die vrou nou die handelingsbevoegdheid om 'n kontrak te sluit sonder die bystand van die man.
Wat gebeur indien my man met 'n ander vrou wil trou?
s-278
train-s278
Wat gebeur indien my man met 'n ander vrou wil trou?
Die man moet 'n geskrewe ooreenkoms / kontrak sluit wat uitstippel wat met die eiendom sal gebeur en die man moet by die hof aansoek doen om die geskrewe kontrak goed te keur.
s-279
train-s279

Die hof moet verseker dat die eiendomsbelange van al die vrouens beskerm word.
s-280
train-s280
Die hof moet verseker dat die eiendomsbelange van al die vrouens beskerm word.
Wat gebeur indien ons 'n burgerlike huwelik wil aangaan nadat ons reeds volgens die gewoontereg getroud is?
s-281
train-s281
Wat gebeur indien ons 'n burgerlike huwelik wil aangaan nadat ons reeds volgens die gewoontereg getroud is?
Indien jou man geen ander vroue het nie, kan jy sowel 'n burgerlike huwelik as 'n huwelik volgens die gewoontereg aangaan.
s-282
train-s282
Indien jou man geen ander vroue het nie, kan jy sowel 'n burgerlike huwelik as 'n huwelik volgens die gewoontereg aangaan.
Nie een van julle twee sal egter huwelike met iemand anders volgens die gewoontereg kan aangaan indien julle reeds volgens die burgerlike reg met mekaar getroud is nie.
s-283
train-s283

Die man of vrou kan die huwelik registreer by die naaste Departement van Binnelandse Sake.
s-284
train-s284
Die man of vrou kan die huwelik registreer by die naaste Departement van Binnelandse Sake.
Dit is wenslik dat albei huweliksmaats die huwelik gaan registreer om die registrasie te bespoedig.
s-285
train-s285
Dit is wenslik dat albei huweliksmaats die huwelik gaan registreer om die registrasie te bespoedig.
Indien jou huweliksmaat egter weier kan jy dit alleen gaan registreer met die nodige bewyse by jou.
s-286
train-s286
Indien jou huweliksmaat egter weier kan jy dit alleen gaan registreer met die nodige bewyse by jou.
'n Brief of 'n beëdigde verklaring van die tradisionele leier.
s-287
train-s287
'n Brief of 'n beëdigde verklaring van die tradisionele leier.
Die aansoek moet by 'n registrasiebeampte of 'n aangewese persoon ingedien word wat jou dan van 'n erkenning van ontvangs van die aansoek moet voorsien in die vorm van Vorm B: Acknowledgement of receipt of application for registration of customary marriage.
s-288
train-s288

Die registrasiebeampte of aangewese persoon sal die aansoek aanstuur na die naaste streeks- of distrikskantoor van die Departement sodat dit in die bevolkingsregister ingesluit kan word.
s-289
train-s289

Die registrasiesertifikaat of Vorm C: Customary marriage certificate sal aan jou uitgereik word.
s-290
train-s290
Die registrasiesertifikaat of Vorm C: Customary marriage certificate sal aan jou uitgereik word.
Hou die sertifikaat in veilige bewaring want dit is belangrik.
s-291
train-s291
Hou die sertifikaat in veilige bewaring want dit is belangrik.
'n Buitelandse visvaartuig is 'n vaartuig wat deur 'n nie-Suid-Afrikaanse burger, dit wil sê 'n buitelander, besit word en onder 'n ander vlagstaat as die Republiek van Suid-Afrika (RSA) geregistreer is.
s-292
train-s292

So 'n vaartuig mag slegs onder buitengewone omstandighede deur die houer van 'n Suid-Afrikaanse visvangsreg gehuur of gekontrakteer word om onder die RSA se vlag aan visvangsaktiwiteite binne die eksklusiewe ekonomiese sone (EES) of in internasionale water deel te neem.
s-293
train-s293

'n Suid-Afrikaanse visvangslisensie sal aan geen buitelandse vaartuig toegestaan word tensy sy visvangs 'n gesamentlike onderneming met die houer van 'n Suid-Afrikaanse visvangsreg verteenwoordig nie.
s-294
train-s294

Voor jy by visvangs betrokke raak, moet jy met die Departement van Omgewingsake en Toerisme in verbinding om vas te stel of die huur van 'n buitelandse vaartuig in 'n spesifieke visvangsektor toegelaat sal word en om uit te vind watter dokumente nodig is om goedkeuring vir so 'n aansoek te verkry.
s-295
train-s295

Sodra daar in beginsel steun vir die gebruik van 'n buitelandse vaartuig verleen is, moet jy 'n aansoekvorm vir 'n lisensie vir 'n buitelandse visvaartuig by jou naaste kantoor van die Departement van Omgewingsake en Toerisme (DEA&T-kantoor) Department of Environmental Affairs and Tourism kry.
s-296
train-s296

Die visvaartuig sal op die eienaar se onkoste 'n seewaardigheidstoets van die Suid-Afrikaanse Gesagsliggaam vir Maritieme Veiligheid ondergaan.
s-297
train-s297
Die visvaartuig sal op die eienaar se onkoste 'n seewaardigheidstoets van die Suid-Afrikaanse Gesagsliggaam vir Maritieme Veiligheid ondergaan.
Alle buitelandse vaartuie moet 'n funksionele INMARSAT C VMS aan boord hê, wat aan Mariene- en Kusbestuur verslag doen.
s-298
train-s298
Alle buitelandse vaartuie moet 'n funksionele INMARSAT C VMS aan boord hê, wat aan Mariene- en Kusbestuur verslag doen.
Dit moet deur Mariene- en Kusbestuur se Afdeling VMS-operasies bevestig word.
s-299
train-s299
Dit moet deur Mariene- en Kusbestuur se Afdeling VMS-operasies bevestig word.
Jy moet in jou aansoek aandui in watter visvangsektor en vir hoe lank die vaartuig gebruik gaan word.
s-300
train-s300
Jy moet in jou aansoek aandui in watter visvangsektor en vir hoe lank die vaartuig gebruik gaan word.
Edit as list • Text view • Dependency trees