Sentence view

Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms

LanguageAfrikaans
ProjectAfriBooms
Corpus Parttrain

showing 101 - 200 of 1315 • previousnext

[1] tree
Indien die hof bevind dat 'n persoon aanspreeklik is vir die betaling van onderhoud, sal hy 'n bevel maak waarin hy bepaal hoeveel onderhoud betaal moet word.
s-101
train-s101

[2] tree
Die hof sal ook bepaal wanneer en hoe onderhoudsbetalings gemaak moet word.
s-102
train-s102
Die hof sal ook bepaal wanneer en hoe onderhoudsbetalings gemaak moet word.
[3] tree
Die aansoekvorm moet deur die applikant (aansoeker) self ingevul word en nie deur 'n derde party nie, anders sal die aansoek nie oorweeg word nie.
s-103
train-s103
Die aansoekvorm moet deur die applikant (aansoeker) self ingevul word en nie deur 'n derde party nie, anders sal die aansoek nie oorweeg word nie.
[4] tree
Raadpleeg die aansoekgids om jou deur die registrasieproses te help.
s-104
train-s104
Raadpleeg die aansoekgids om jou deur die registrasieproses te help.
[5] tree
Die afdeling, Magtiging om aansoek te doen, moet ingevul word deur die persoon (alleeneienaar, direkteur, vennote, lid, trustee of persoon wat die besigheid bestuur) wat aansoek doen om registrasie as 'n invoerder.
s-105
train-s105

[6] tree
Die naam van die applikant of die geregistreerde naam van die besigheid en nie die handelsnaam nie, moet hier ingevul word.
s-106
train-s106
Die naam van die applikant of die geregistreerde naam van die besigheid en nie die handelsnaam nie, moet hier ingevul word.
[7] tree
Waar 'n asterisk (*) voorkom, moet jy dit wat nie van toepassing is nie, skrap.
s-107
train-s107
Waar 'n asterisk (*) voorkom, moet jy dit wat nie van toepassing is nie, skrap.
[8] tree
Vul die aansoekvorm in en handig dit in by die naaste SAID-doeane-en-aksynskantoor in.
s-108
train-s108
Vul die aansoekvorm in en handig dit in by die naaste SAID-doeane-en-aksynskantoor in.
[9] tree
Die aansoekvorm (DA 185) moet deur die applikant self ingevul word en nie deur 'n derde party nie, anders sal die aansoek nie oorweeg word nie.
s-109
train-s109
Die aansoekvorm (DA 185) moet deur die applikant self ingevul word en nie deur 'n derde party nie, anders sal die aansoek nie oorweeg word nie.
[10] tree
Gaan na die Korting-blokkie in die deel Kliënttipes (A) van die Registrasie-gedeelte.
s-110
train-s110
Gaan na die Korting-blokkie in die deel Kliënttipes (A) van die Registrasie-gedeelte.
[11] tree
Die Magtiging om aansoek te doen-gedeelte moet deur die applikant (alleeneienaar, direkteur, vennote, lid, trustee of persoon wat enige ander maatskappy bestuur) voltooi word wanneer daar om registrasie as 'n kortinggebruiker aansoek gedoen word.
s-111
train-s111

[12] tree
Die naam van die applikant of die geregistreerde naam van die entiteit, en nie die handelsnaam nie, moet hier ingevul word.
s-112
train-s112
Die naam van die applikant of die geregistreerde naam van die entiteit, en nie die handelsnaam nie, moet hier ingevul word.
[13] tree
Op al die plekke waar die asterisk (*) voorkom, moet jy skrap wat nie van toepassing is nie.
s-113
train-s113
Op al die plekke waar die asterisk (*) voorkom, moet jy skrap wat nie van toepassing is nie.
[14] tree
'n Beskrywing van die ingevoerde produkte / grondstowwe.
s-114
train-s114
'n Beskrywing van die ingevoerde produkte / grondstowwe.
[15] tree
Die applikant moet die aansoekvorm teken.
s-115
train-s115
Die applikant moet die aansoekvorm teken.
[16] tree
Dien die ingevulde vorm by die naaste doeane- en aksynskantoor van die SAID in.
s-116
train-s116
Dien die ingevulde vorm by die naaste doeane- en aksynskantoor van die SAID in.
[17] tree
Alle misstowwe wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees by die Registrateur van Wet 36 van 1947.
s-117
train-s117
Alle misstowwe wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees by die Registrateur van Wet 36 van 1947.
[18] tree
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees, byvoorbeeld Johan Pieters Citizen wat sake doen as Diepsloot Stud.
s-118
train-s118
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees, byvoorbeeld Johan Pieters Citizen wat sake doen as Diepsloot Stud.
[19] tree
'n Oorsese maatskappy mag nie aansoek doen om registrasie in Suid-Afrika nie.
s-119
train-s119
'n Oorsese maatskappy mag nie aansoek doen om registrasie in Suid-Afrika nie.
[20] tree
Slegs 'n plaaslik geregistreerde maatskappy, 'n Suid-Afrikaanse burger of 'n liggaam met regspersoonlikheid wat in Suid-Afrika geregistreer is, mag aansoek doen om die registrasie van misstowwe.
s-120
train-s120

[21] tree
Groep 1-misstowwe is dié wat stikstof, fosfor of kalium as hoofbestanddeel bevat.
s-121
train-s121
Groep 1-misstowwe is dié wat stikstof, fosfor of kalium as hoofbestanddeel bevat.
[22] tree
Hulle is ook bekend as anorganiese misstowwe.
s-122
train-s122
Hulle is ook bekend as anorganiese misstowwe.
[23] tree
Die aansoek om registrasie van dierevoer en misstowwe bestaan uit 'n Dekbrief van die registrasiehouer of dié se aangewese verteenwoordiger.
s-123
train-s123
Die aansoek om registrasie van dierevoer en misstowwe bestaan uit 'n Dekbrief van die registrasiehouer of dié se aangewese verteenwoordiger.
[24] tree
Dien 'n aansoekvorm in vir nuwe aansoeke en wysigings aan 'n bestaande registrasie, insluitende verandering van formulering.
s-124
train-s124
Dien 'n aansoekvorm in vir nuwe aansoeke en wysigings aan 'n bestaande registrasie, insluitende verandering van formulering.
[25] tree
Dien aansoekvorms in duplikaat in en vul die vorms volledig in, sonder om te verwys na vorige aansoeke, bladsynommers of ander produkte (ten minste een afskrif van die aansoekvorms moet 'n oorspronklike handtekening .
s-125
train-s125
Dien aansoekvorms in duplikaat in en vul die vorms volledig in, sonder om te verwys na vorige aansoeke, bladsynommers of ander produkte (ten minste een afskrif van die aansoekvorms moet 'n oorspronklike handtekening hê.
[26] tree
Die ander afskrif kan 'n fotostaat wees).
s-126
train-s126
Die ander afskrif kan 'n fotostaat wees).
[27] tree
Die wetlik aangewese persoon, wat verkieslik die registrateur se kontakpersoon by die maatskappy moet wees, moet die aansoekvorms teken.
s-127
train-s127
Die wetlik aangewese persoon, wat verkieslik die registrateur se kontakpersoon by die maatskappy moet wees, moet die aansoekvorms teken.
[28] tree
Die naam en registrasienommer van die produk moet gebruik word soos wat dit op die registrasiesertifikaat aangedui word.
s-128
train-s128
Die naam en registrasienommer van die produk moet gebruik word soos wat dit op die registrasiesertifikaat aangedui word.
[29] tree
Enige naamsverandering, hoe klein ookal, sal as 'n wysiging beskou word.
s-129
train-s129
Enige naamsverandering, hoe klein ookal, sal as 'n wysiging beskou word.
[30] tree
Dien die aansoekvorms by die administrasiekantoor in.
s-130
train-s130
Dien die aansoekvorms by die administrasiekantoor in.
[31] tree
Om aansoeke aan die tegniese raadgewers te oorhandig sal die proses vertraag.
s-131
train-s131
Om aansoeke aan die tegniese raadgewers te oorhandig sal die proses vertraag.
[32] tree
Alle misstowwe wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees met die registrateur van Wet 36 van 1947.
s-132
train-s132
Alle misstowwe wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees met die registrateur van Wet 36 van 1947.
[33] tree
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees, byvoorbeeld Johan Pieters Citizen wat sake doen as Diepsloot Stud.
s-133
train-s133
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees, byvoorbeeld Johan Pieters Citizen wat sake doen as Diepsloot Stud.
[34] tree
'n Oorsese maatskappy mag nie aansoek doen om registrasie in Suid-Afrika nie.
s-134
train-s134
'n Oorsese maatskappy mag nie aansoek doen om registrasie in Suid-Afrika nie.
[35] tree
Slegs 'n plaaslik geregistreerde maatskappy, 'n Suid-Afrikaanse burger of 'n liggaam met regspersoonlikheid wat in Suid-Afrika geregistreer is mag aansoek doen om die registrasie van misstowwe.
s-135
train-s135

[36] tree
Groep 2-misstowwe is dié wat makro- of mikroörganismes as hoofbestanddeel bevat.
s-136
train-s136
Groep 2-misstowwe is dié wat makro- of mikroörganismes as hoofbestanddeel bevat.
[37] tree
Hulle is ook bekend as organiese misstowwe.
s-137
train-s137
Hulle is ook bekend as organiese misstowwe.
[38] tree
Die aansoek om registrasie van dierevoer en misstowwe bestaan uit 'n dekbrief van die registrasiehouer of dié se aangewese verteenwoordiger.
s-138
train-s138
Die aansoek om registrasie van dierevoer en misstowwe bestaan uit 'n dekbrief van die registrasiehouer of dié se aangewese verteenwoordiger.
[39] tree
Dien 'n aansoekvorm in vir nuwe aansoeke en wysigings aan 'n bestaande registrasie, insluitende verandering van formulering.
s-139
train-s139
Dien 'n aansoekvorm in vir nuwe aansoeke en wysigings aan 'n bestaande registrasie, insluitende verandering van formulering.
[40] tree
Dien aansoekvorms in duplikaat in en vul die vorms volledig in, sonder om te verwys na vorige aansoeke, bladsynommers of ander produkte (ten minste een afskrif van die aansoekvorms moet 'n oorspronklike handtekening .
s-140
train-s140
Dien aansoekvorms in duplikaat in en vul die vorms volledig in, sonder om te verwys na vorige aansoeke, bladsynommers of ander produkte (ten minste een afskrif van die aansoekvorms moet 'n oorspronklike handtekening hê.
[41] tree
Die ander afskrif kan 'n fotostaat wees).
s-141
train-s141
Die ander afskrif kan 'n fotostaat wees).
[42] tree
Die wetlik aangewese persoon, wat verkieslik die registrateur se kontakpersoon by die maatskappy moet wees, moet die aansoekvorms teken.
s-142
train-s142
Die wetlik aangewese persoon, wat verkieslik die registrateur se kontakpersoon by die maatskappy moet wees, moet die aansoekvorms teken.
[43] tree
Die naam en registrasienommer van die produk moet gebruik word soos wat dit op die registrasiesertifikaat aangedui word.
s-143
train-s143
Die naam en registrasienommer van die produk moet gebruik word soos wat dit op die registrasiesertifikaat aangedui word.
[44] tree
Enige naamsverandering, hoe klein ookal, sal as 'n wysiging beskou word.
s-144
train-s144
Enige naamsverandering, hoe klein ookal, sal as 'n wysiging beskou word.
[45] tree
Dien die aansoekvorms by die administrasiekantoor in.
s-145
train-s145
Dien die aansoekvorms by die administrasiekantoor in.
[46] tree
Om aansoeke aan die tegniese raadgewers te oorhandig sal die proses vertraag.
s-146
train-s146
Om aansoeke aan die tegniese raadgewers te oorhandig sal die proses vertraag.
[47] tree
Planttelersregte word slegs toegestaan vir variëteite van dié soorte plante wat ingevolge die Wet op Planttelersregte, 1976 verklaar is.
s-147
train-s147
Planttelersregte word slegs toegestaan vir variëteite van dié soorte plante wat ingevolge die Wet op Planttelersregte, 1976 verklaar is.
[48] tree
Daar is sowat 290 soorte plante op die lys van plante (Tabel 1) waarvoor planttelersregte toegestaan mag word.
s-148
train-s148
Daar is sowat 290 soorte plante op die lys van plante (Tabel 1) waarvoor planttelersregte toegestaan mag word.
[49] tree
Voortplantingsmateriaal van daardie variëteit nog nie vir langer as een jaar in Suid-Afrika verkoop word nie.
s-149
train-s149
Voortplantingsmateriaal van daardie variëteit nog nie vir langer as een jaar in Suid-Afrika verkoop word nie.
[50] tree
Voortplantingsmateriaal vir 'n variëteit van 'n boom of wingerdstok nog nie vir langer as ses jaar in die handel of aan die publiek van 'n ander land beskikbaar is nie; en vir enige ander plant nog nie vir langer as vier jaar nie.
s-150
train-s150

[51] tree
Raadpleeg Tabel 1 van die Wet op Planttelersregte, 1976 om vas te stel of die soort plant van die variëteit waarvoor beskerming aangevra word, reeds verklaar is.
s-151
train-s151

[52] tree
As die soort plant nie in die tabel verskyn nie, moet jy 'n skriftelike aansoek om verklaring, met 'n motivering daarby, by die Registrateur: Planttelersregte indien.
s-152
train-s152

[53] tree
Dui duidelik op die tegniese vraelys aan met watter bekende variëteite die nuwe variëteit vergelyk moet word om sy onderskeidende eienskappe vas te stel.
s-153
train-s153

[54] tree
Jy mag om voorlopige beskerming van 'n variëteit aansoek doen.
s-154
train-s154
Jy mag om voorlopige beskerming van 'n variëteit aansoek doen.
[55] tree
Dit beteken dat die variëteit vir die duur van die evalueringstydperk beskerm word.
s-155
train-s155
Dit beteken dat die variëteit vir die duur van die evalueringstydperk beskerm word.
[56] tree
Jy moet skriftelik onderneem om geen voortplantingsmateriaal van die betrokke variëteit te verkoop (behalwe vir vermenigvuldigings- of toetsdoeleindes) voordat alle toetse uitgevoer en planttelersregte toegestaan is nie.
s-156
train-s156

[57] tree
Jy word aangeraai om voorlopige beskerming aan te vra vir gewasse waarvoor toetsing langer as 'n jaar neem om af te handel.
s-157
train-s157
Jy word aangeraai om voorlopige beskerming aan te vra vir gewasse waarvoor toetsing langer as 'n jaar neem om af te handel.
[58] tree
Dokumente en voortplantingsmateriaal moet op voorgeskrewe datums by die Registrateur ingedien word.
s-158
train-s158
Dokumente en voortplantingsmateriaal moet op voorgeskrewe datums by die Registrateur ingedien word.
[59] tree
Jy kan hierdie datums, asook inligting oor die hoeveelheid van die voortplantingsmateriaal wat ingedien moet word en die plek van indiening, kan by die Registrateur aanvra.
s-159
train-s159

[60] tree
As daar reeds 'n variëteitslys bestaan vir die soort plant waarvoor jy planttelersregte aanvra, kan jy die aansoeke gelyktydig indien om geld en tyd te bespaar.
s-160
train-s160

[61] tree
Alle veevoedsel of troeteldierkos wat in Suid-Afrika ingevoer, vervaardig, geproduseer of verkoop word, moet geregistreer wees by die Registrateur van Wet 36 van 1947.
s-161
train-s161

[62] tree
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees, byvoorbeeld Johan Pieters Burger wat handel dryf as Diepsloot-stoetery.
s-162
train-s162
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees, byvoorbeeld Johan Pieters Burger wat handel dryf as Diepsloot-stoetery.
[63] tree
'n Oorsese maatskappy mag nie om registrasie in Suid-Afrika aansoek doen nie.
s-163
train-s163
'n Oorsese maatskappy mag nie om registrasie in Suid-Afrika aansoek doen nie.
[64] tree
Slegs 'n plaaslik geregistreerde maatskappy, 'n Suid-Afrikaanse burger of 'n regsliggaam wat in Suid-Afrika geregistreer is, mag om die registrasie van veevoedsel en troeteldierkos aansoek doen.
s-164
train-s164

[65] tree
'n Veevoedsel sluit nie strooi, kaf, ongemaalde hooi, kuilvoer, graankorrels of enige voedsel wat 'n boer vir eie gebruik voorberei, in nie.
s-165
train-s165
'n Veevoedsel sluit nie strooi, kaf, ongemaalde hooi, kuilvoer, graankorrels of enige voedsel wat 'n boer vir eie gebruik voorberei, in nie.
[66] tree
Kry die riglyne oor algemene vereistes vir veevoedsel by die Registrateur van Wet 36 van 1947.
s-166
train-s166
Kry die riglyne oor algemene vereistes vir veevoedsel by die Registrateur van Wet 36 van 1947.
[67] tree
'n Dekbrief van die registrasiehouer of dié se aangewese verteenwoordiger.
s-167
train-s167
'n Dekbrief van die registrasiehouer of dié se aangewese verteenwoordiger.
[68] tree
Tjeks en posorders moet aan die Direkteur-generaal: Landbou uitgemaak word.
s-168
train-s168
Tjeks en posorders moet aan die Direkteur-generaal: Landbou uitgemaak word.
[69] tree
Dien 'n aansoekvorm (dien aansoekvorms in tweevoud) in vir nuwe aansoeke en wysigings aan 'n bestaande registrasie, insluitende verandering van formulering.
s-169
train-s169

[70] tree
Vul die vorms volledig in, sonder om te verwys na vorige aansoeke, bladsynommers of ander produkte (ten minste een afskrif van die aansoekvorms moet 'n oorspronklike handtekening .
s-170
train-s170
Vul die vorms volledig in, sonder om te verwys na vorige aansoeke, bladsynommers of ander produkte (ten minste een afskrif van die aansoekvorms moet 'n oorspronklike handtekening hê.
[71] tree
Die ander afskrif kan 'n fotostaat wees).
s-171
train-s171
Die ander afskrif kan 'n fotostaat wees).
[72] tree
Die wetlik aangewese persoon, wat verkieslik die registrateur se kontakpersoon by die maatskappy moet wees, moet die aansoekvorms onderteken.
s-172
train-s172
Die wetlik aangewese persoon, wat verkieslik die registrateur se kontakpersoon by die maatskappy moet wees, moet die aansoekvorms onderteken.
[73] tree
Die naam en registrasienommer van die produk moet gebruik word soos wat dit op die registrasiesertifikaat aangedui word.
s-173
train-s173
Die naam en registrasienommer van die produk moet gebruik word soos wat dit op die registrasiesertifikaat aangedui word.
[74] tree
Enige naamsverandering, hoe klein ook al, sal as 'n wysiging beskou word.
s-174
train-s174
Enige naamsverandering, hoe klein ook al, sal as 'n wysiging beskou word.
[75] tree
Dien die aansoekvorms by die administrasiekantoor in.
s-175
train-s175
Dien die aansoekvorms by die administrasiekantoor in.
[76] tree
As jy aansoeke aan die tegniese raadgewers oorhandig, sal dit die proses vertraag.
s-176
train-s176
As jy aansoeke aan die tegniese raadgewers oorhandig, sal dit die proses vertraag.
[77] tree
Rekreasievisvangs sluit betrokkenheid by 'n visverwante aktiwiteit soos die invoer van seewatervis vir rekreasiedoeleindes in.
s-177
train-s177
Rekreasievisvangs sluit betrokkenheid by 'n visverwante aktiwiteit soos die invoer van seewatervis vir rekreasiedoeleindes in.
[78] tree
Om seewatervis op rekreasiegrondslag in te voer, moet jy aansoek doen om 'n rekreasie-invoerpermit wat deur die Minister van Omgewingsake en Toerisme (DEA&T), of gedelegeerde instansie, uitgereik sal word.
s-178
train-s178

[79] tree
Hierdie ingevoerde vis mag nie te koop aangebied word nie; dit is slegs vir persoonlike gebruik.
s-179
train-s179
Hierdie ingevoerde vis mag nie te koop aangebied word nie; dit is slegs vir persoonlike gebruik.
[80] tree
Geen persoon mag seewatervis invoer sonder 'n rekreasie-invoerpermit nie.
s-180
train-s180
Geen persoon mag seewatervis invoer sonder 'n rekreasie-invoerpermit nie.
[81] tree
Wanneer 'n bestaande rekreasie-invoerpermit verval, moet jy om 'n nuwe rekreasie-invoerpermit aansoek doen.
s-181
train-s181
Wanneer 'n bestaande rekreasie-invoerpermit verval, moet jy om 'n nuwe rekreasie-invoerpermit aansoek doen.
[82] tree
Versuim om aan die permitvoorwaardes gehoor te gee, kan tot opheffing of kansellasie van jou permit lei.
s-182
train-s182
Versuim om aan die permitvoorwaardes gehoor te gee, kan tot opheffing of kansellasie van jou permit lei.
[83] tree
LW: Hierdie invoerpermit sluit varswatervis uit, want dit word deur die Departement van Landbou geadministreer.
s-183
train-s183
LW: Hierdie invoerpermit sluit varswatervis uit, want dit word deur die Departement van Landbou geadministreer.
[84] tree
Aansoek om 'n invoerpermit vir lewende varswatervis of tropiese vis moet by die Departement van Landbou ingedien word.
s-184
train-s184
Aansoek om 'n invoerpermit vir lewende varswatervis of tropiese vis moet by die Departement van Landbou ingedien word.
[85] tree
Geen spesie wat deur die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora (CITES) gelys is, mag ingevoer word nie.
s-185
train-s185
Geen spesie wat deur die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora (CITES) gelys is, mag ingevoer word nie.
[86] tree
Invoerpermitte wat vir die invoer van vis op rekreasiegrondslag vir persoonlike gebruik of verbruik uitgereik is, sal geldig bly vir die duur van die reis na en van die land van bestemming.
s-186
train-s186

[87] tree
Geen lewende seewatervis mag ingevoer word nie.
s-187
train-s187
Geen lewende seewatervis mag ingevoer word nie.
[88] tree
Vorms kan per hand afgelewer of per pos gestuur word.
s-188
train-s188
Vorms kan per hand afgelewer of per pos gestuur word.
[89] tree
Doen minstens twee weke voor jou vertrekdatum aansoek om genoeg tyd vir die verwerking van jou aansoek toe te laat.
s-189
train-s189
Doen minstens twee weke voor jou vertrekdatum aansoek om genoeg tyd vir die verwerking van jou aansoek toe te laat.
[90] tree
Jy het nie 'n permit vir aas nodig nie.
s-190
train-s190
Jy het nie 'n permit vir aas nodig nie.
[91] tree
Sorg egter dat jy óf 'n rekreasiepermit vir aas (slegs die saklimiet mag vervoer word) óf 'n kontantstrokie vir gekoopte aas by jou het.
s-191
train-s191
Sorg egter dat jy óf 'n rekreasiepermit vir aas (slegs die saklimiet mag vervoer word) óf 'n kontantstrokie vir gekoopte aas by jou het.
[92] tree
Vorms kan per hand afgelewer of per pos gestuur word.
s-192
train-s192
Vorms kan per hand afgelewer of per pos gestuur word.
[93] tree
Kommersiële visvangs behels dat jy 'n aktiwiteit onderneem wat met visvangs verband hou, soos om seewatervis vir handelsdoeleindes uit te voer.
s-193
train-s193
Kommersiële visvangs behels dat jy 'n aktiwiteit onderneem wat met visvangs verband hou, soos om seewatervis vir handelsdoeleindes uit te voer.
[94] tree
Om seewatervis na die buiteland of buite die grense van die Republiek van Suid-Afrika uit te voer, moet jy aansoek doen om 'n uitvoerpermit, wat deur die Minister van Departement van Omgewingsake en Toerisme of sy gedelegeerde gesag uitgereik word.
s-194
train-s194

[95] tree
Niemand mag seewatervis sonder 'n permit uitvoer nie.
s-195
train-s195
Niemand mag seewatervis sonder 'n permit uitvoer nie.
[96] tree
Wanneer jou bestaande permit na drie maande verval, moet jy om 'n nuwe een aansoek doen.
s-196
train-s196
Wanneer jou bestaande permit na drie maande verval, moet jy om 'n nuwe een aansoek doen.
[97] tree
As jy versuim om aan die permitvoorwaardes te voldoen, kan jou permit gekanselleer of opgehef word.
s-197
train-s197
As jy versuim om aan die permitvoorwaardes te voldoen, kan jou permit gekanselleer of opgehef word.
[98] tree
LW: Die uitvoerpermit waarna verwys word, sluit varswatervis uit.
s-198
train-s198
LW: Die uitvoerpermit waarna verwys word, sluit varswatervis uit.
[99] tree
Varswatervis word deur die Departement van Landbou geadministreer.
s-199
train-s199
Varswatervis word deur die Departement van Landbou geadministreer.
[100] tree
Aansoeke om 'n uitvoerpermit vir lewende, gematigde varswatervis of tropiese vis moet by die Departement van Landbou ingedien word.
s-200
train-s200
Aansoeke om 'n uitvoerpermit vir lewende, gematigde varswatervis of tropiese vis moet by die Departement van Landbou ingedien word.

Edit as listText viewDependency trees