Text view
Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms
Language | Afrikaans |
---|
Project | AfriBooms |
---|
Corpus Part | train |
---|
View options
Tags:
Javascript seems to be turned off, or there was a communication error. Turn on Javascript for more display options.
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Hoe gereeld gaan die inligting bygewerk word? Die webtuiste sal op 'n voortdurende basis bygewerk word. Ons beleid is om inligting te verskaf soos en wanneer dit beskikbaar word. Die ontwikkelaars van die Regeringsdienste-webtuiste kan egter nie die resentheid waarborg van inligting wat gepubliseer word op ander webtuistes waarheen daar skakels verskaf word nie. Sien Terme en Voorwaardes, par. 4.3. Regeringsdepartemente neem self eienaarskap van hul inligting op die webtuiste. Hierdie funksie is toegewys aan departementele kontakbestuurders wat verantwoordelik is vir die inligting wat op die webtuiste gepubliseer word. Regeringskommunikasie (GCIS) is verantwoordelik vir die oorkoepelende bestuur en koördinering van die webtuiste se inhoud. Die vernaamste formaat vir inligting op die webtuiste is HTML. Die PDF-weergawes van dokumente (bv. wette, vorms) word egter verskaf om die oorspronklike uitleg daarvan te behou. Ten einde PDF-dokumente te kan oopmaak, moet jy Adobe Acrobat Reader 4 of hoër op jou rekenaar geïnstalleer hê.
Download XML • Download text
• Sentence view • Dependency trees