af-afribooms-test
Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms
Language | Afrikaans |
---|
Project | AfriBooms |
---|
Corpus Part | test |
---|
Annotation | Dirix, Peter; Augustinus, Liesbeth; van Niekerk, Daniel |
---|
View options
Tags:
Javascript seems to be turned off, or there was a communication error. Turn on Javascript for more display options.
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar. Die krisis het ons ekonomie ongeveer 900 000 werksgeleenthede gekos. Baie mense wat hul werk verloor het, was die broodwinners van arm families. In Februarie verlede jaar het die regering, sakelui, arbeidsektor en gemeenskapsverteenwoordigers ooreengekom op 'n pakket van maatreëls om die skaal en impak van die krisis te bekamp. Ons het talle van hierdie maatreëls reeds in werking gestel. Ons het besliste teen-resessiebesteding deur die regering geïmplementeer, veral op infrastruktuur.
Download XML • Download text
• Sentence view • Dependency trees