af-afribooms-train
Universal Dependencies - Afrikaans - AfriBooms
Language | Afrikaans |
---|
Project | AfriBooms |
---|
Corpus Part | train |
---|
View options
Tags:
Javascript seems to be turned off, or there was a communication error. Turn on Javascript for more display options.
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Die doel van die webtuiste vir Suid-Afrikaanse Regeringsdienste is om 'n enkele bron van inligting te bied oor dienste wat deur die Suid-Afrikaanse regering verskaf word. Die oogmerk is om die dispariteit te verminder wat tussen die bemagtigdes en die ontmagtigdes, oftewel die eerste en tweede ekonomieë, bestaan. Die webtuiste is 'n kritiese ingryp wat daarop gerig is om seker te maak dat landsburgers met die regering in interaksie sal kan tree. Die bedoelde gebruikers van die webtuiste is Suid-Afrikaanse burgers in alle dele van die land, huidige of voornemende Suid-Afrikaanse sakeondernemings of organisasies, en burgers en organisasies van ander lande wat dienste deur die Suid-Afrikaanse regering nodig het. 'n Kritiese sektor van gebruikers is al die tussengangers, soos die Veeldoelige Gemeenskapsentra (MPCCs), Gemeenskapontwikkelingswerkers (GOW's) en die Batho Pele Gateway-inbelsentrum, wat diegene wat nie in staat is om regstreeks toegang tot die Internet te kry nie, sal help om die webtuiste te gebruik. Die webtuiste bevat inligting oor regeringsdienste wat op die nasionale regeringsvlak aangebied word.
Download XML • Download text
• Sentence view • Dependency trees